Page 1 of 1

Dagse manne

Posted: Tue Mar 01, 2016 8:28 pm
by dennisinpe
Ek is redelike nuwe lid wat al heelwat rondgelees het hier op forum.
Hou van wat ek sien en gees waarin gesprekke gevoer word.
Bly in vriendelike PE.
Skiet Brno 3006, Musgrave 6mm probleemkind, 357 , 22, 7.65 en Aya 12br.
Stap graag saam vorentoe.

Re: Dagse manne

Posted: Tue Mar 01, 2016 8:39 pm
by ruaanb
welkom....daai boere243 is heel ok jy moet hom net anders benader lol

Re: Dagse manne

Posted: Wed Mar 02, 2016 7:37 am
by Jay Jay
Hi, Baie welkom.

Re: Dagse manne

Posted: Wed Mar 02, 2016 8:37 am
by JuanVE
Baie welkom, lekker om nog iemand van die Oos-Kaap te sien aansluit. Glo jy sal die forum geniet.

Re: Dagse manne

Posted: Wed Mar 02, 2016 9:35 am
by Boesman10
Welkom.

Re: Dagse manne

Posted: Wed Mar 02, 2016 9:55 am
by JacquesT (Stompe)
Baie welkom Dennis. Dis darem 'n lekker plek die, jy gaan die kampvuurtjie baie geniet.

Groete.
Jacques

Re: Dagse manne

Posted: Wed Mar 02, 2016 4:25 pm
by dennisinpe
Ruaan ek volg jou thread met belangstelling. Die piering groeperings het heelwat ruimte vir verbetering.

Re: Dagse manne

Posted: Wed Mar 02, 2016 7:47 pm
by Armand Steenkamp
dennisinpe , Baie welkom hier! Die manne sal altyd help waar hulle kan!!
Jy moet praat, hier is paar manne wat weet hoe om n 303 en n 6mmMus reg te sukkel met soldeerdraad en al!

Groetnis

Re: Dagse manne

Posted: Wed Mar 02, 2016 8:08 pm
by JR68
welkom hier.Jy sal baie leer,net soos ek geleer het.

Re: Dagse manne

Posted: Wed Mar 02, 2016 8:16 pm
by Riaan Beeslaar
Baie welkom

Re: Dagse manne

Posted: Thu Mar 03, 2016 11:09 am
by Kubus
Baie welkom, van hier naby!!!!

Re: Dagse manne

Posted: Sat Mar 05, 2016 7:59 pm
by Vlakvark Soldaat
Welkom Dennis, jyt my gehad by 30-06!

Re: Dagse manne

Posted: Thu Mar 10, 2016 3:15 pm
by Brombeer
Welkom

Baie waar hier is manne met die wereld se kennis en bereid om te deel dit wat dit so lekker maak

Re: Dagse manne

Posted: Thu Mar 10, 2016 4:11 pm
by Anja101
Welkom .....!

Re: Dagse manne

Posted: Thu Mar 10, 2016 6:59 pm
by dennisinpe
Dankie manne en dame! Voel tuis. Al klaar goeie info en produkte gekry by lede. Word waardeer.

Re: Dagse manne

Posted: Mon Mar 14, 2016 10:45 am
by jamalley
Welkom