Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 29, 2016 9:49 am
by Christostoffie
Hi Almal

My naam is Christo ek bly in PTA-Noord en ek hou van Jag en buitelewe.


Dankie,

Christo Annandale

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 29, 2016 10:06 am
by Rooster1089
Baie Welkom ;D ;D

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 29, 2016 10:26 am
by tripodmvr
Welkom Christo. Waarmee jag jy en watter plekke by voorkeur?

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Feb 29, 2016 8:31 pm
by Bravo10
Baie Welkom!

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Mar 01, 2016 8:10 am
by Boesman10
Dagse Christo en welkom.

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Mar 01, 2016 8:22 am
by Anja101
Welkom Christo !

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Mar 02, 2016 7:32 pm
by Christostoffie
Hi Julle,

Dankie vir die verwelkoming.
Ek jag met Sako 375 H&H , lee enfield .303 , musgrave 243 en nou in die mark vir n nuwe speel ding ek kyk na die 308 kalliber.

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Mar 03, 2016 11:11 am
by Kubus
Welkom en geniet!!!

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Mar 03, 2016 11:54 am
by ricus 1
Baie welkom op die forem.

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Mar 03, 2016 1:22 pm
by Konrad308
Baie welkom.

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 14, 2016 10:48 am
by jamalley
Welkom Christo

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 14, 2016 12:40 pm
by ROBBIE1
Welkom Christo.

Geniet dit hier baie kennis tussen die manne hier!!

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 14, 2016 2:04 pm
by Brombeer
Baie welkom