Page 1 of 1
Rossi.38 Special
Posted: Fri Feb 26, 2016 7:21 pm
by VdWalt
My skoonsuster gaan nie die rewolwer vat nie. Hy lê by Flora Guns. Hy is baie gedra so die blou is bietjie af op die rol maar hy skiet nog reguit! Laat weet my as iemand hom wil hê.
Re: Rossi.38 Special
Posted: Mon Feb 29, 2016 7:52 am
by VdWalt
Niemand wat iemand ken wat .38 verniet wil hê nie?
Re: Rossi.38 Special
Posted: Mon Feb 29, 2016 7:54 am
by Jakkalsgat
More
Wat is die lengte van die loop?
Re: Rossi.38 Special
Posted: Mon Feb 29, 2016 8:01 am
by VdWalt
2 Duim
Re: Rossi.38 Special
Posted: Mon Feb 29, 2016 8:02 am
by Jakkalsgat
Dankie, ek laat jou weet. Het iemand wat belangstel
Re: Rossi.38 Special
Posted: Mon Feb 29, 2016 8:04 am
by VdWalt
Regso dankie.
Re: Rossi.38 Special
Posted: Mon Feb 29, 2016 1:04 pm
by Nico Harris
Ek sal hom vat dankie.
Re: Rossi.38 Special
Posted: Mon Feb 29, 2016 1:07 pm
by VdWalt
Nico Harris wrote:Ek sal hom vat dankie.
Hi
Eers wilniemand hom he en nou wil almal hom he
Daar is 'n man of 2 in die ry - ek sal jou op hoogte hou.
Re: Rossi.38 Special
Posted: Mon Feb 29, 2016 1:25 pm
by Jakkalsgat
VdWalt
Die man by my is uit, oor die afstand. Gee gerus aan die volgende persoon.
Dankie
Groete
Jaco