S335 vir Barnes 168gr TSX (30-06)
Posted: Fri Feb 26, 2016 12:50 pm
Middag Manne
Ek wil graag weet of enige iemand n veilige lading het vir S335 met Barnes 168gr TSX BT in 30-06. En ook of dit goed sal groepeer? My loop lengte is 26".
Ek het klaar S335 vir my 9,3 en het die pakkie Barnes geskenk gekry. Ek wil nie S355 koop as ek nie nodig het nie.
Ek vra asb raad.
Mooibly en Dankie
Wessel