Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Fri Feb 26, 2016 12:17 pm
by Bambi
Hi almal,
My naam is Johan en ek is n verslaafde.. aan enige iets 'Mauser'

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Feb 26, 2016 12:24 pm
by Hilux01
Johan

Welkom hier maar jy gaan bietjie meer as dit moet sê
Van waar is jy, jag of skiet en wapens?

Kom nou ons sal almal vir jou sê "Hi Johan"

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Feb 26, 2016 12:37 pm
by Bambi
Skuus man,

Van Centurion af, nog net bosveld gejag in my lewe maar sien baie uit na n eerste vlakte jag.
Jag plekke was Pongola, Groblersdal en Ellisras se wereld.

Gewere is 9.3x62 Oberndorf Mauser, .270 Musgrave K98, 12 boor Ivor Johnson s/s.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Feb 26, 2016 3:52 pm
by JuanVE
Baie welkom Johan, glo jy gaan die forum geniet!

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Feb 26, 2016 4:20 pm
by kudu375
Baie welkom Johan,

Geniet die forum

mooi dag

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Feb 27, 2016 5:59 pm
by Vlakvark Soldaat
Welkom hier!

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Feb 27, 2016 7:12 pm
by symmo
Welkom Johan!

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Feb 28, 2016 5:07 pm
by jamalley
Welkom Johan

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Feb 28, 2016 5:49 pm
by Bravo10
Baie Welkom,

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Feb 28, 2016 5:55 pm
by ricus 1
Welkom Johan. Geniet die forum.

Groete

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Feb 29, 2016 7:44 am
by Hilux01
Welkom
Sluit sommer aan by die 9.3 bende hier onder die gewere hoofie - sout van die aarde se mense daar ;-)

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Feb 29, 2016 7:46 am
by JTM
Welkom Johan! Geniet die forum.