Page 1 of 1
Browning Bowstring wax
Posted: Thu Feb 25, 2016 2:18 pm
by FCLoretz
Bogenoemde wax gratis aan eerste persoon wat DIBS roep hier.
kan opgetel word in Roodepoort.
Re: Browning Bowstring wax
Posted: Thu Feb 25, 2016 2:25 pm
by VdWalt
Hi
Ek sal dit neem asb
Re: Browning Bowstring wax
Posted: Thu Feb 25, 2016 2:26 pm
by VdWalt
Ek sit nog met 20 x 180gr Nosler Interbonds met jou naam op....
Re: Browning Bowstring wax
Posted: Thu Feb 25, 2016 2:47 pm
by FCLoretz
Hulle is joune. Sal by jou kom draai maak en sommer die koeels ook optel. Dankie