Page 1 of 1

Julius calls

Posted: Tue Jun 21, 2011 11:42 am
by ablm468
Daars niemand van julle wat dalk 'n "julius"call op julle "foxpro het nie? Wonder of hy sal inkom, of is hy ook al 'n slim jakkie?

Re: Julius calls

Posted: Tue Jun 21, 2011 11:43 am
by Geno
Ek dink jy kan hom met suur pap lok.......

Re: Julius calls

Posted: Tue Jun 21, 2011 2:58 pm
by PITSMIT
dis maklik hahaha  ;D ;D ;D sit agter n boom en maak soos n myn of n plaas hy sal ingehardloop kom hahaha  ;D ;D ;D

Re: Julius calls

Posted: Tue Jun 21, 2011 3:22 pm
by BLOK
Piet ek hoop net daai myn wat jy vn praat is n land myn en daai plaas is n plas honde . ;D