Page 1 of 1

480BC - Nuwe Olight in voorraad - Die SRMINI 3200lumens

Posted: Tue Feb 23, 2016 11:15 am
by duane@480BC
Ek het nuwe voorraad van Olight:

SRMINI Intimidator II (SRMINI-II) - 3200lumens Flits - 'n monster van 'n flits - Turbo 3200lumens - kan 1600 lumens hardloop vir 3 ure! Gooi tot 268m!
S10R Baton II - 500 lumens Flits - Deel van die S reeks. Gemaklik om te dra elke dag.

Kyk gerus by:

https://www.480bc.co.za/collections/torches