Page 1 of 1
Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundigheid?
Posted: Tue Feb 23, 2016 5:59 am
by tripodmvr
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Tue Feb 23, 2016 8:30 am
by alecjohnson
mensdom se onkundigheid!
mooi gestel! berigte soek nou mos sensasie, iets wat maak dat dit verkoop die informasie is net 'n bysaak. wel dit was ' n lekker stuk om te lees, dankie!
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Tue Feb 23, 2016 8:51 am
by Chevvy SS
Die volgende is dat die oorblywende Cecil's ge"poach" gaan word en hulle bene in die Ooste verkoop gaan word.
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Tue Feb 23, 2016 10:10 am
by Anja101
Ai, dit maak my so hardseer om sulke goed te lees.....
Ek kan aan 'n paar ander goed dink wat ''oorbevolk'' is, kan ons nie plan maak met dit ook nie? .... (Net 'n gedagte)
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Tue Feb 23, 2016 10:17 am
by FHM
Anja101 wrote:Ai, dit maak my so hardseer om sulke goed te lees.....
Ek kan aan 'n paar ander goed dink wat ''oorbevolk'' is, kan ons nie plan maak met dit ook nie? .... (Net 'n gedagte)
Sekondeer die dame se voorstel!

Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Tue Feb 23, 2016 12:16 pm
by Capt. Yoda
Laat daai klomp Mcdonald vretende rekenaar tikkende puisiegesig keremende facebook lesende youtube kykende vet gatte wat so gekla het elk n leeu aan neem ander laat hulle maar uit skiet en sit n paar bees daar neer. Hulle kan seker daar op hul facebook page n "safe a lion" blad begin
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Thu Feb 25, 2016 6:52 am
by dehacked
Tyd dat Afrika 'n vinger wys vir die klomp moan gatte en dinge doen wat werk.
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Thu Feb 25, 2016 1:31 pm
by Dimitri
Anja101 wrote:
Ek kan aan 'n paar ander goed dink wat ''oorbevolk'' is, kan ons nie plan maak met dit ook nie? .... (Net 'n gedagte)
Not sure what you are referring to? Could you clarify?
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Thu Feb 25, 2016 1:47 pm
by FHM
Dimitri wrote:Anja101 wrote:
Ek kan aan 'n paar ander goed dink wat ''oorbevolk'' is, kan ons nie plan maak met dit ook nie? .... (Net 'n gedagte)
Not sure what you are referring to? Could you clarify?
I am sure she is referring to Baboons

Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Thu Feb 25, 2016 2:03 pm
by Jakkalsgat
FHM wrote:Dimitri wrote:Anja101 wrote:
Ek kan aan 'n paar ander goed dink wat ''oorbevolk'' is, kan ons nie plan maak met dit ook nie? .... (Net 'n gedagte)
Not sure what you are referring to? Could you clarify?
I am sure she is referring to Baboons

Ek sien sy het redelike vlakvark probleem ook!
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Thu Feb 25, 2016 2:08 pm
by Dimitri
That's the problem with Anja's statement. It's unclear. FHM thinks she may be referring to baboons while Jaco thinks she may be referring to warthogs. It could be either or both or neither.
Clarify for us please Anja. What were you referring to? Chacma baboons? Or what?
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Thu Feb 25, 2016 7:26 pm
by Andre308
As ek dit nie mis het nie, was daar ook genoem dat die ystervarke by hulle ook so baie is.
Anja, ek neem aan jy was maar vaag met die stelling weens al die spesies wat julle mee sukkel.
Lekker aand.
ps. Anja, gee tog vir ons Brits spreukende, etiese waardes regulerende vriend n verduidliking van jou stelling, aangesien die ander manne nou nie jou andwoord mag gee nie!
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Thu Feb 25, 2016 7:49 pm
by Capt. Yoda
Dimitri wrote:That's the problem with Anja's statement. It's unclear. FHM thinks she may be referring to baboons while Jaco thinks she may be referring to warthogs. It could be either or both or neither.
Clarify for us please Anja. What were you referring to? Chacma baboons? Or what?
Shes talking about people in Africa/the world, every one here knows what she talking about.People that cant think...mouth breeders.
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Fri Feb 26, 2016 7:52 am
by Anja101
Dimitri wrote:Anja101 wrote:
Ek kan aan 'n paar ander goed dink wat ''oorbevolk'' is, kan ons nie plan maak met dit ook nie? .... (Net 'n gedagte)
Not sure what you are referring to? Could you clarify?
I was referring to warthogs and jackals that are over populated as well... and ACTUALLY cause damage...
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Fri Feb 26, 2016 8:00 am
by Anja101
Andre308 wrote:As ek dit nie mis het nie, was daar ook genoem dat die ystervarke by hulle ook so baie is.
Anja, ek neem aan jy was maar vaag met die stelling weens al die spesies wat julle mee sukkel.
Lekker aand.
ps. Anja, gee tog vir ons Brits spreukende, etiese waardes regulerende vriend n verduidliking van jou stelling, aangesien die ander manne nou nie jou andwoord mag gee nie!
Ons sukkel met Ystervarke ook ja, maar wou nou nie in Engels se ''Iron pigs'' nie

Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Fri Feb 26, 2016 8:53 am
by Dimitri
Anja101 wrote:Dimitri wrote:Anja101 wrote:
Ek kan aan 'n paar ander goed dink wat ''oorbevolk'' is, kan ons nie plan maak met dit ook nie? .... (Net 'n gedagte)
Not sure what you are referring to? Could you clarify?
I was referring to warthogs and jackals that are over populated as well... and ACTUALLY cause damage...
Thanks for clarifying that Anja. Looks like some guys misunderstood you completely.
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Fri Feb 26, 2016 9:21 am
by FHM
Yip

Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Fri Feb 26, 2016 2:32 pm
by Anja101
Dimitri wrote:Anja101 wrote:Dimitri wrote:[quote="Anja
I was referring to warthogs and jackals that are over populated as well... and ACTUALLY cause damage...
Thanks for clarifying that Anja. Looks like some guys misunderstood you completely.
Seems like the majority had the same idea........animals.....
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Fri Feb 26, 2016 2:44 pm
by sako 30-06
Seems like the majority had the same idea........animals.....[/quote]
Skerp!
Re: Cecil se nalatenskap - of dan die mensdom se onkundighei
Posted: Fri Feb 26, 2016 2:46 pm
by Dimitri
Anja101 wrote:
Seems like the majority had the same idea........animals.....
Good point. Majority rule hey!