Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Mon Feb 22, 2016 12:37 pm
by Steyr
More almal

My regte naam is John Bennett, ek is van Carletonville Gauteng provinsie. Hou die site ook nou al n rukkie dop, lekker stupid moes nou al lankal net aangesluit het! Het al n hele paar dinge by die ouer garde geleer! Soos almal hier is my stokperdtjie skiet, skiet en nogmaals skiet! Ek besit ook al n hele paar wapens:

.22lr Bruno
270 win Musgrave mod 83
223 rem Bruno
375 Ruger M77
12 br o/u Avsan
300 win mag Steyr Mannlicher
303 lee enfield

Dankie dat ek deel kan wees van die span en ek gaan julle nog baie pla vir raad!

Re: Nuweling

Posted: Mon Feb 22, 2016 12:46 pm
by Boesman10
Welkom John. Mooi arsenaal wat jy daar het.

Re: Nuweling

Posted: Mon Feb 22, 2016 3:11 pm
by joe rocket
Welkom John hier gaan jy lekker kuier.