Nuwe Lid
Posted: Sun Feb 21, 2016 11:04 am
Dag mede jagters,
My naam is Stephen ek is 'n kranige jagter en jag al sedert 1994.
Ek het voorheen met die veel bekende en omstrede 303 (Lee Metford) gejag en suksesvol van klip-dassie tot Kameelperd gejag, die trofee in my trofee kamer voer my ook gereeld terug na die jag togte en ek herleef gereeld elke jag trippie.
Ek het drie jaar terug vir my 'n 300 Win Mag aangskaf en nog net plesier van die roer ondervind. My twee seuns (16 en 14 jaar oud) het ook in die afgelope jare begin jag en beloof om nes hulle pa 'n ware passie vir die tyd verdryf te ontwikkel.
Stephen