Page 1 of 1
7mm Wildcat Based on 6.5×47 Lapua Case
Posted: Sat Feb 20, 2016 7:49 am
by Ben
Re: 7mm Wildcat Based on 6.5×47 Lapua Case
Posted: Sat Feb 20, 2016 5:06 pm
by Bravo10
Baie interesant - hastig vir sy size en daai 180gr Bergers het monster BC.
Re: 7mm Wildcat Based on 6.5×47 Lapua Case
Posted: Sat Feb 20, 2016 5:42 pm
by Hein (Haan)
Ek het hierdie ook gelees. Dis darem erg om te sien wat die yanks met hulle kruit kan kry. Ek is besig om nou n 7mm-08AI te bou met n 26" loop(moet uit n kort aksie kan voer).Volgens QL sal die 7mm-08AI so 50 vps stadiger as die 284Win wees met ons kruit. Ek weet nie wat sal die 7x47 doen met Somchem kruit nie maar ek is seker dit sal stadiger as die 7mm-08AI wees.
Re: 7mm Wildcat Based on 6.5×47 Lapua Case
Posted: Sun Feb 21, 2016 7:26 am
by Ben
Ek het hierdie raak gelees op my soeke na informasie oor 7mm. Ek het so n juik aan my om n lekker 7mm te koop.
Hein as ek mag vra, wat wil jy uit daai 7-08 skiet en hoe vinnig.
Ek soek eintlik n 284win maar is nie baie lus om te laat bou nie.
Re: 7mm Wildcat Based on 6.5×47 Lapua Case
Posted: Mon Feb 22, 2016 10:04 am
by Hein (Haan)
Ben ek het jou geantwoord op jou ander draad.