Page 1 of 1

Roep kursus - Boksburg - 27 Februarie 2016

Posted: Fri Feb 19, 2016 12:19 pm
by jaracal
African Hunter and Outfitters van Boksburg reel 'n kursus vir Saterdag 27 Februarie. Julle kan Nick Skakel by 011 89462512 indien julle belang sou stel. Daar is slegs 'n beperkte aantal plekke nog oop.
Prys R1000-00 met CD n DVD ingesluit.

Groete

Heinrich

Re: Roep kursus - Boksburg - 27 Februarie 2016

Posted: Fri Feb 19, 2016 8:54 pm
by PWV
Wat roep 'n mens in Boksburg? >:+

Re: Roep kursus - Boksburg - 27 Februarie 2016

Posted: Fri Feb 19, 2016 9:09 pm
by Pvdw
;D ;D Hein hoe wild dink jy is Boksburg?? :): 8)

Ek ken iemand wat ek sal verwys wat mag belangstel. ;)

Re: Roep kursus - Boksburg - 27 Februarie 2016

Posted: Fri Feb 19, 2016 9:22 pm
by jaracal
Gesien dat 'n uur uit die groot stede baie jakkalse rondloop. Genoeg vir jagters om hulle jag seisoen sommer lekker te verleng
Groete

Re: Roep kursus - Boksburg - 27 Februarie 2016

Posted: Tue Feb 23, 2016 5:58 am
by Piet Breedt
Boksburg is 40km van my af en ek bly in Jakkals paradys

Re: Roep kursus - Boksburg - 27 Februarie 2016

Posted: Sat Feb 27, 2016 10:07 pm
by MONTIE
Baie dankie Heinrich vir 'n baie aangename en leersame dag . Afgesluit met twee jakkies wat in die stof byt.