Page 1 of 6
Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:07 pm
by Geno
Manne.
Ons het sopas nuus gekry dat Oom Taf 'n beroerte gehad het gister-oggend in Namibiƫ.
Hy is nou in die Kaap waar die dokters na hom kyk. Jaktrap is by hom.
Hou hom asb in julle gedagtes. Kom ons hoop die ou jakkals herstel volkome.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:13 pm
by Frikkie Coetzee
Dankie Geno.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:13 pm
by NicoSmit
Dis nie goed nie sterkte Taffie
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:21 pm
by DWB
Baie sterkte
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:22 pm
by 6.5/284Norma
Ek bid vir jou Taffie!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:34 pm
by DawieKotze
Baie sterkte en voorspoedige herstel toe gebid!!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:35 pm
by Hein M.
Sterkte aan een van die ou baanbrekers op die forum!
Ons hou duimvas dat hy olraait sal wees!
Hou ons asb. op hoogte!
Mooiloop!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:37 pm
by JTM
Alle voorspoed vir Taffie.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 5:46 pm
by Petrus.nel
Alle sterkte.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 6:01 pm
by krige
Sterkte oom Taf
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 6:10 pm
by tripodmvr
Sterkte. Beroerte, hartaanvalle ens. is nie van hier se siektes nie. Ons hou jou in ons gebede.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 6:21 pm
by 222 Sako
Dis baie slegte nuus.
Sterkte Taffie. Ons glo jy sal sommer gou weer op die been en agter die jakke aan wees.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 6:33 pm
by musgrave270
Sterkte Oom Taf.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 6:43 pm
by Armand9
Hys in ons gebede!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 7:04 pm
by BeesBreet
Ai oom Taf!!! Ons bid vir oom se herstel
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 7:11 pm
by ruaanb
Sterkte!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 7:30 pm
by JPS
Sterkte oom Taffie!
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 7:53 pm
by slagdop
Ons dra oom Taffie op in ons gebede.
Alle sterkte.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 7:53 pm
by Tertius Steyn
Baie sterkte oom Taffie,
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 8:50 pm
by tripodmvr
Geno het so effense positiewe boodskap gestuur. Kom ons wag vir more en kyk of Geno reageer.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 9:25 pm
by theedge
Dra asb ons bede en beterskap oor aan hom. Baie sterkte maat
Re: Sterkte Taffie
Posted: Wed Feb 17, 2016 10:16 pm
by FrancoisN
Sterkte Taffie. Ons bid vir n spoedige herstel.
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 6:11 am
by Reggie Gerber
Sterkte Uncle Taf
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 6:48 am
by Piet Breedt
Baie sterkte Taffie, ons dink aan jou
Re: Sterkte Taffie
Posted: Thu Feb 18, 2016 6:58 am
by matewis
Sterkte en spoedige herstel. Ons wag vir die goeie nuus