Page 1 of 1

leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 7:42 am
by Speelmansjagter
Ek oorweeg hierdie rangefinder.
Wil graag weet of iemand een het en wat hulle van hom dink.
Is dit byvoorbeeld veilig om te se dat hy n bobbejaan/medium bok gemaklik kan range tot op 800-1000m in normale omstandighede?
Is daar miskien iets anders om na te kyk?

Groete
Jaco

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:18 am
by Heinz Petersen
Jy kan maar koop. Ek meet n 600mmx600mm plaat op 800m.

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:23 am
by nicthefish
Jy kan maar koop , kudu Bul op 1000m gerange. Springbok oor die 720 m gerange. Ek is BAIE tevrede met my een .

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:23 am
by Smitstertjies
Ek gebruik ook een. Die groot geheim is om hom doodstil te hou.

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:31 am
by Gawie(13mm)
Smitstertjies wrote:Ek gebruik ook een. Die groot geheim is om hom doodstil te hou.
Ek stem 100% saam. As jy nie die Leica kan stilhou om die bobbejaan op 900 m te "range" nie, gaan jy ook nie die geweer kan stilhou om hom te skiet nie.
Ek meet gereeld makoue tot op 900 m met my 1600.en ek glo die 1600b sal beter kan doen. Ek plaas myne op 'n sandsakkie en "range" dan.

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 9:11 am
by Rasmus
Ek het al met myne ook swartwildebeeste anderkant 700m "gerange" Klippe ens heelwat verder!

Maar jy moet hom bitter stil hou. Ek wens hulle wil n socket insit sodat mens die ding op n tripod kan monteer.

Koop maar!

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 9:30 am
by Speelmansjagter
Dankie. Waardeer terugvoer.

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 10:02 am
by ruaanb
Interessant wat ek hier lees. Die Eliminator 3 se rangefinder is dan regtig goed want jy hoef nie te stil te hou nie.

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 10:30 am
by LRLaubscher
Koop maar hy werk.

Hou net baie baie stil soos die manne hierbo sê. Gebruik sand sakkie soos Gawie sê.
Vroeg oggend voor 9uur en laat middag na 4uur waneer die mirage nie so kwaai is nie range hy maklik 'n 500x500 gong op 1000m.

Hier oor die middag waneer dit regtig warm is en mirage loop range hy moeilik verder as 700-800m.

Steeds die beste wat ons hier beskikbaar het.

Ek sien jy ook nou die nuwe newcom rangefinders. Die ouens maak nogal geraas oor die rangefinders.
Sien gerus die link.
http://www.newcon-optik.com/lrm2200si.html

Prys is nou $800-900 vir 'n 2.2km weergawe.

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 10:41 am
by Capt. Yoda
Hou bq vas vir die een om te land, doen alles wat die 1600b doen net vinniger en bq verder, die beam is ook bq "dunner". Hy behoort darem ook goedkoper te wees

http://www.countrycopshop.com/v/vspfiles/assets/images/sig-kilo-2000.gif

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 11:25 am
by fanie.myburgh
Ekt nou die dag n wit klip op 1344m gerange. As ek hom stil hou vas kan ek Gemsbokke tot 850m en Springbokke tot 670m range. Die verste bobojaan wat ek nog gekry het was 460m gewees...

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 12:40 pm
by JohanvB
Dis een awesome stukkie "gadget"..Steenbok kop op 400 meter gerange in die koring..net sy kop het uitgesteek..

Die 1600B se interne ballistiek is spot on!!

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 1:03 pm
by Gian_dP
Rasmus wrote:Ek het al met myne ook swartwildebeeste anderkant 700m "gerange" Klippe ens heelwat verder!

Maar jy moet hom bitter stil hou. Ek wens hulle wil n socket insit sodat mens die ding op n tripod kan monteer.

Koop maar!
Kan nie die draad onthou nie, maar Junglejulian het so kydex houer gemaak om syne op driepoot te monteer. PM hom dalk.

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 4:48 pm
by Pinkes
Capt. Oblivious wrote:Hou bq vas vir die een om te land, doen alles wat die 1600b doen net vinniger en bq verder, die beam is ook bq "dunner". Hy behoort darem ook goedkoper te wees

http://www.countrycopshop.com/v/vspfiles/assets/images/sig-kilo-2000.gif
+1


As ek nie kla 'n G7 gehad het nie..Was die een defnetief in my jagsak!!!

https://www.youtube.com/watch?v=vKaBj6arHPc

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 4:49 pm
by Sniper18
Pinkes wrote:
Capt. Oblivious wrote:Hou bq vas vir die een om te land, doen alles wat die 1600b doen net vinniger en bq verder, die beam is ook bq "dunner". Hy behoort darem ook goedkoper te wees

http://www.countrycopshop.com/v/vspfiles/assets/images/sig-kilo-2000.gif
+1


As ek nie kla 'n G7 gehad het nie..Was die een defnetief in my jagsak!!!

https://www.youtube.com/watch?v=vKaBj6arHPc
Wat gaan hy min of meer kos dink jul?

Re: leica 1600b rangefinder

Posted: Wed Feb 17, 2016 4:58 pm
by Pinkes
8800 as jy homself in bring. Hier koop seker 10k+