Page 1 of 1

Middag Manne,

Posted: Tue Feb 16, 2016 5:56 pm
by 45-70
Goeie Middag,

Ek is nuut hier, My naam is Johan

Ek glo ons gaan sommer lekker gesels :)

Ek jag met 45-70 en ek wag vir my .308 lisensie.

Awesome site! ek gan sommer baie hier leer O0

Re: Middag Manne,

Posted: Tue Feb 16, 2016 6:32 pm
by Petrus.nel
Welkom Johan

Re: Middag Manne,

Posted: Tue Feb 16, 2016 6:34 pm
by 45-70
Petrus.nel wrote:Welkom Johan
Dankie Petrus

Re: Middag Manne,

Posted: Tue Feb 16, 2016 9:05 pm
by Armand Steenkamp
Welkom!! Lekker plek die !!

Groetnis

Re: Middag Manne,

Posted: Tue Feb 16, 2016 9:09 pm
by Ashley
Welkom hier Johan.
Baie mooi roere daai 45-70's!
Geniet die site!

Re: Middag Manne,

Posted: Wed Feb 17, 2016 3:22 pm
by Boesman10
Welkom Johan. Great naam wat jy het.

Re: Middag Manne,

Posted: Wed Feb 17, 2016 3:30 pm
by henning
Boesman10 wrote:Welkom Johan. Great naam wat jy het.
Ja, want jy is ook mos Johan.

Groete
Henning

Re: Middag Manne,

Posted: Wed Feb 17, 2016 3:34 pm
by Anja101
Welkom Johan

Re: Middag Manne,

Posted: Wed Feb 17, 2016 3:36 pm
by 45-70
ha ha ha,

Johan is 'n great naam. ><)

my contact list lyk soos n prank, Johan Johan Johan Johan Johan Johan Johan .....................

Re: Middag Manne,

Posted: Wed Feb 17, 2016 3:42 pm
by Anja101
45-70 wrote:ha ha ha,

Johan is 'n great naam. ><)

my contact list lyk soos n prank, Johan Johan Johan Johan Johan Johan Johan .....................
lol

Re: Middag Manne,

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:50 pm
by jamalley
Welkom