Firma in Namibië wat karavaan tipe kappie kan herstel
Posted: Mon Feb 15, 2016 7:07 pm
Ons het 'n ambulans tipe kap wat op my Landcruiser bakkie pas.
Ek het dit jare gelede in Natal gekoop en al die mediese apparaat uitgehaal en nou is dit 'n soort van 'n karavaan agter op die land Cruiser. ek kan regop staan binne in met vrieskas en bed
Ek moet die vragbak afhaal om die karavaan kappie te gebruik
Soek nou 'n firma in Namibië wat die karavaantjie kan opgradeer binne en buite en ook die Land Cruiser oor verf .
Ons oorweeg dit om die kap permanent op my ou 1996 Diesel Cruiser te los, maar het ook in die verlede die bakkie op die plaas gebruik so hy moet bietjie opgedollie word.
Hoop iemand kan help met 'n kontak
Baie dankie
Frik