Page 1 of 1

Wonder....

Posted: Mon Jun 20, 2011 12:33 pm
by Gerhard
Wie die geld gaan sien en wat se gadgets nou weer hulle kop gaan uit steek

http://afrikaans.news24.com/Sci-tech/Nu ... e-20110620

Re: Wonder....

Posted: Mon Jun 20, 2011 12:47 pm
by Freek
Jong ou Gerhard... dit klink noemens waardig, maar daai woortjie "DALK" - laat my sommer klaar wonder. As dit so kan wees en die geld word reg aan gewend en nie op nuwe X5'we en Landrovers geblaas nie sal dit 'n goeie ding wees

Re: Wonder....

Posted: Mon Jun 20, 2011 12:53 pm
by Gerhard
Freek wrote: Jong ou Gerhard... dit klink noemens waardig, maar daai woortjie "DALK" - laat my sommer klaar wonder. As dit so kan wees en die geld word reg aan gewend en nie op nuwe X5'we en Landrovers geblaas nie sal dit 'n goeie ding wees
Freek,

Ek sal deel neem aan daai proewe...

Nuwe jakkals bakkie met stoel en geweer (6mm rem) met teleskoop en ammo vir die proef tyd perk.

Dan ook salaris en diesel vir die proewe.

Dan wys kan mens mos appels met appels vergelyk oor wat is die beste metode van beheer van jakkalse en rooikatte...

Hulle moet net s? wanneer ek kan begin....  ;D  ;D

Re: Wonder....

Posted: Mon Jun 20, 2011 1:03 pm
by Freek
Gerhard goeie entosiasme my vrind... 10/10 vir daai een, soos ek die klomp landsregeerders ken het hulle ander preoriteite. Laat ons maar hoop die raadgewers en regwysers verstaan die eintlike probleem.

Re: Wonder....

Posted: Mon Jun 20, 2011 1:11 pm
by Gerhard
Freek wrote: Gerhard goeie entosiasme my vrind... 10/10 vir daai een, soos ek die klomp landsregeerders ken het hulle ander preoriteite. Laat ons maar hoop die raadgewers en regwysers verstaan die eintlike probleem.
Ja jong...

Ek s? dit maar tong in die kies... he he

Ek dink ek het beter kaans om die Lotto Saterdag te wen...  ;D

Re: Wonder....

Posted: Fri Jul 01, 2011 8:07 am
by Wiehan111
Gerhard

Laatweet my as ek ook my bestelling kan plaas ;D