Page 1 of 1

Hello daar

Posted: Mon Feb 15, 2016 4:00 pm
by jdvisagie
Hi manne,

My naam is Johann Visagie van Kaapstad. Lees al n rukkie Jaracal.. Dink dis nou tyd om te saam te praat..

Tans het ek die volgende vuurwapens:
.22LR
2x 303
.222 Brno
7.62 Israeli Mauser
7x64 Musgrave
30-06 Brno
7mm Rem Mag
G19

Sal later nog .375H&H moet by las ;)

Re: Hello daar

Posted: Mon Feb 15, 2016 5:10 pm
by Boesman10
Welkom Johann. Hoop om sommer baie van jou te hoor met al daardie wapens.

Re: Hello daar

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:55 pm
by jamalley
Welkom hoop jy geniet dit hier op forum

Re: Hello daar

Posted: Thu Feb 18, 2016 7:17 am
by Gawie(13mm)
Welkom Johann met twee n'e.
Met daai arsenaal van jou sal jy een van die dae 3 n'e in jou naam moet gebruik. ;D
Boland groete.

Re: Hello daar

Posted: Thu Feb 18, 2016 7:45 am
by tripodmvr
Ons het nie net die 2 n'e in gemeen nie - baie van die kalibers stem ook ooreen. Welkom hier by ons.

Re: Hello daar

Posted: Thu Feb 18, 2016 10:22 am
by Anja101
Welkom Johann !

Re: Hello daar

Posted: Thu Feb 18, 2016 2:06 pm
by henning
Welkom, Johann, lekker kuier.

groete
henning

Re: Hello daar

Posted: Thu Feb 18, 2016 9:09 pm
by KalahariKlong
Baie welkom.

Re: Hello daar

Posted: Thu Feb 18, 2016 9:28 pm
by Petrus.nel
Welkom Johann