Page 1 of 1

Bootstert lengtes

Posted: Mon Feb 15, 2016 3:15 pm
by ruaanb
Middag manne,

Wil net uitvind of iemand dalk vir my die volgende koele se bootstert lengtes het. Ek sukkel bietjie met Google vandag....sy is halsstarrig. :confused:

Ek het self gemeet maar dit is maar benaderd so ek wil bepaal hoe naby ek aan die waarheid is.

Sierra 85gr Gameking HPBT (6mm)
Hornady Interlock 100gr SPBT (6mm)

Hornady 168gr Match 30 cal
Hornady 16gr GMX 30 cal

Dankie

Re: Bootstert lengtes

Posted: Mon Feb 15, 2016 3:48 pm
by DawieKotze
ruaanb wrote:Middag manne,

Wil net uitvind of iemand dalk vir my die volgende koele se bootstert lengtes het. Ek sukkel bietjie met Google vandag....sy is halsstarrig. :confused:

Ek het self gemeet maar dit is maar benaderd so ek wil bepaal hoe naby ek aan die waarheid is.

Sierra 85gr Gameking HPBT (6mm) 3.3mm
Hornady Interlock 100gr SPBT (6mm) 2.54mm

Hornady 168gr Match 30 cal 3.81mm
Hornady 165gr GMX 30 cal 5.08mm

Dankie
Hi Ruaan - dis wat QL sê?

Re: Bootstert lengtes

Posted: Mon Feb 15, 2016 3:53 pm
by tripodmvr
Moet ek nog meer klits. Hierdie kom uit my QL databasis :-

3,00
4,20
3,50
5,08

Vat maar die gemiddelde synde die koeëlvorms redelik gereeld aangepas word.

Re: Bootstert lengtes

Posted: Mon Feb 15, 2016 4:02 pm
by DawieKotze
Oops - hoe verskil ons QL databasis dan nou Marius? Dis die koeëls wat ek gesoek het en die "lenght of taper" opgesit het.

.243, 85, Sierra HPBT 1530
.243, 100, Hornady BTSP 2453
.308, 168, Hornady BTHP Natl M 30501
.308, 165, Hornady GMX 30470

Re: Bootstert lengtes

Posted: Mon Feb 15, 2016 5:20 pm
by ruaanb
Hier is my mates met vernier so fyn as wat my oog en hand kan werk.

6mm
85gr gk 3.72
100gr interlock 3

168gr HMatch 4.36
165gr gmx 4.47