Page 1 of 1

"Nuwe" lid

Posted: Mon Feb 15, 2016 1:44 pm
by eland7201
Goeie more almal.

Ek het vandag eers aangesluit by die forum( alhoewel ek reeds die forum weekliks lees die afgelope 5 jaar... ).

Ek wil hiermee geluk sĂȘ met die jaracal forum wat sekerlik een van die beste(indien nie die beste) forums is op die web.

Die hoeveelheid en verkeidenheid van inligting is ongelooflik!

Ek besit die volgende wapens:
SAKO 85 375 H&H
STEYR MANNLICHER 30-06
RUGER mod 10/22 .22
WALTHER P38 9MM
ARMA 12 Boor Dubbel

Groete
Riaan Uys
Pretoria Oos

Re: "Nuwe" lid

Posted: Mon Feb 15, 2016 1:45 pm
by FHM
Dagse Riaan en welkom by ons kampvuur ;)
Sien uit na jou deelname.

Re: "Nuwe" lid

Posted: Mon Feb 15, 2016 2:04 pm
by mossie
Baie welkom!!
Geniet dit.

Re: "Nuwe" lid

Posted: Mon Feb 15, 2016 2:10 pm
by eland7201
Baie dankie.

Sal beslis so maak.

Re: "Nuwe" lid

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:56 pm
by jamalley
Welkom naamgenoot. Hoop jy geniet dit op forum

Re: "Nuwe" lid

Posted: Thu Feb 18, 2016 10:16 am
by Boesman10
Welkom Riaan

Re: "Nuwe" lid

Posted: Thu Feb 18, 2016 10:23 am
by Anja101
Welkom Riaan! :)

Re: "Nuwe" lid

Posted: Thu Feb 18, 2016 11:44 am
by Ashley
Welkom maat.
Moenie dat die SABC uitvind van jou "roof kyk" die afgelope 5 jaar nie >:+ >:+ >:+

Grap net, geniet die forum!

Re: "Nuwe" lid

Posted: Thu Feb 18, 2016 9:31 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Riaan.
Nou kan jy lekker saam gesels.

Re: "Nuwe" lid

Posted: Fri Feb 19, 2016 7:26 am
by Armand Steenkamp
Welkom welkom! Geniet hom
Groetnis