Page 1 of 1
Dagse deur Stephan
Posted: Sun Feb 14, 2016 7:28 pm
by Bravo10
Dagse my naam is Stephan van Der Walt en ek woon in Bloemfontein. Ek is hier om te leer. Van wat ek sover gesien het, is daar baie grond wat gemyn moet word!
Re: Dagse deur Stephan
Posted: Sun Feb 14, 2016 7:33 pm
by jamalley
Welkom Stephan.
Re: Dagse deur Stephan
Posted: Sun Feb 14, 2016 7:36 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Bly om te sien jy verstaan gou van inligting deurgee. Jou blyplek vertoon baie mooi en dit is nuttig vir die ander lede wanneer daar goed verkoop of gestuur word.
Re: Dagse deur Stephan
Posted: Sun Feb 14, 2016 7:56 pm
by Bravo10
Dankie baie - om te weet is om te wen!
Re: Dagse deur Stephan
Posted: Sun Feb 14, 2016 9:06 pm
by Petrus.nel
Hi Stephan. Baie welkom. Ons Bloemfonteiners raak nou baie.
Re: Dagse deur Stephan
Posted: Sun Feb 14, 2016 9:40 pm
by PWV
Welkom, Stephan. Bly jy is ook nie skaam om jou woonplek op jou profiel te meld nie.
Geniet dit hier.
Re: Dagse deur Stephan
Posted: Mon Feb 15, 2016 9:46 am
by RabieL
Welkom Stephan
Baie bly om jou hier te sien. Ek self comment nie baie nie, maar soos jy tereg se, hier is baie kennis, en volgens my n baie gesonde en volwasse groep vuurwapen eienaars. Geen onbenullige Facebook banter nie en respek vir die mede mens.
Groete
Rabie
Re: Dagse deur Stephan
Posted: Mon Feb 15, 2016 2:08 pm
by Boesman10
Welkom Stephan
Re: Dagse deur Stephan
Posted: Mon Feb 15, 2016 5:50 pm
by Bravo10
Dankie almal