Page 1 of 1

Primos Gen 2 Jim Shockey Edition Deluxe Tri Pod Trigger Stic

Posted: Sun Feb 14, 2016 5:18 pm
by JohanvB
Het verlede jaar een van die skiet stokke gekoop...

Probleem nou is dat een van die bene sommer "op" en "af" gly sonder die "trigger"

Kan mens dit reg maak...of terug neem Wildman toe?

Re: Primos Gen 2 Jim Shockey Edition Deluxe Tri Pod Trigger

Posted: Sun Feb 14, 2016 5:40 pm
by tripodmvr
Vat terug, die Amerikaners het gewoonlik goeie vervangingsbeleide.

Re: Primos Gen 2 Jim Shockey Edition Deluxe Tri Pod Trigger

Posted: Mon Feb 15, 2016 8:50 am
by Nickvn
Die ouer een kon jy stel, maar ek is nie seker met die nuwe een nie. Beste is om hom terug te vat.