Nuwe lid
Posted: Sun Feb 14, 2016 10:07 am
Môre almal, my naam is Niel Symington en ek bly hier in Roodepoort in die Woesrand
.
Ek moet bieg ek "roofkyk" nou al 'n geruime tyd nadat my swaertjie my van die site vertel het maar ek sal in die toekoms graag bietjie meer wil deelneem aan verskeie van die besprekeings. Ek besit tans 'n paar vuurwapens en is soos meeste van die manne op die site maar altyd op die uitkyk vir 'n nuwe speelding. Het tans die volgende wapens
Nosler M48 Trophy Grade 243 Win,
Tikka T3 308 Win,
Howa Mod 1500 375 ruger,
Mosberg 12br pompaksie,
9mm Browning HP en
9mm Smith and Wesson M&P 9C.
Sien uit daarna om deel te wees van die groep - ek leer werklik elke dag iets nuuts op die site.
Groete,
Symmo
.Ek moet bieg ek "roofkyk" nou al 'n geruime tyd nadat my swaertjie my van die site vertel het maar ek sal in die toekoms graag bietjie meer wil deelneem aan verskeie van die besprekeings. Ek besit tans 'n paar vuurwapens en is soos meeste van die manne op die site maar altyd op die uitkyk vir 'n nuwe speelding. Het tans die volgende wapens
Nosler M48 Trophy Grade 243 Win,
Tikka T3 308 Win,
Howa Mod 1500 375 ruger,
Mosberg 12br pompaksie,
9mm Browning HP en
9mm Smith and Wesson M&P 9C.
Sien uit daarna om deel te wees van die groep - ek leer werklik elke dag iets nuuts op die site.
Groete,
Symmo