Page 1 of 1
Varkjag in Oz No. 2
Posted: Sun Feb 14, 2016 4:51 am
by tripodmvr
Kyk hoe vinnig is die man na jare se oefening.
https://www.youtube.com/watch?feature=p ... RvF7j5AVnE
Glaudius and pig.jpg
Re: Varkjag in Oz No. 2
Posted: Sun Feb 14, 2016 6:54 am
by Philip_R
Dit is nogal nie jou standaard swaard daardie nie. Het al gesien daar is manne in die VSA wat ook so met n swaard en honde die varke jag.
Re: Varkjag in Oz No. 2
Posted: Sun Feb 14, 2016 12:12 pm
by tripodmvr
Daardie swaard is deur die jagter self gemaak. Hy maak ook messes en netjiese byltjies soortgelyk aan die tomahawks.