Page 1 of 1
n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 12, 2016 12:52 pm
by Dries Skiet
Ek gaan kuier by n maat van my daar naby Bronkhorstspruit sommer net ons manne vir lekker braai en opvang. Ons pak nog uit en kyk na die veld toe kom n mooi trop blesbokke verby gestap, met die se hy as ek wil kan ek die agterste ram maar roer vir n R1000, ek vra toe of hy erenstig is en hy se ja. Soos blits is die rangefinder uit, ek bewe so dat ek niks reg kry nie, ek vat rus teen die hoek van hout huis, 331m se die ding. Ek vat my 260 en gaan le lekker plat voor die huis met n dooie rus, stel die scope vir die afstand, die wind pla erg van regs af, ek vat so 6 duim regs en druk, die bok val net daar.
Daar begin my 2016 seisoen sommer baie lekker. Weet dit is seker nie jag nie maar die biltong smaak heel goed dankie.
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 12, 2016 1:07 pm
by koos 2
Baie geluk !!
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 12, 2016 1:22 pm
by Petrus.nel
Baie geluk. Mooi bok.
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 12, 2016 1:39 pm
by gbvl
Hel ek het die verkeerde pĂȘlle lyk dit my. Mooi bok
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 12, 2016 4:57 pm
by ruaanb
netjies
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 12, 2016 11:20 pm
by Mellies
Mooi man!
Met n vleisie...
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 12, 2016 11:32 pm
by theedge
Netjies maat
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Sat Feb 13, 2016 6:39 am
by Gabriel Lewis
Dis nou n lekker gelukkie daai!
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Tue Feb 16, 2016 11:06 pm
by Vlakvark Soldaat
Well done! Maak my lekker jaloers!
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Wed Feb 17, 2016 6:11 am
by JPS
Geluk Dries,
Jou pĂȘl soek nie dalk nog pelle nie?
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Wed Feb 17, 2016 6:55 am
by Brombeer
Mooi man
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 26, 2016 12:15 pm
by Dries Skiet
Nog n gelukkie so vroeg in die jaar.
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 26, 2016 12:48 pm
by alecjohnson
Lekker man! wat maak jy met die langnek?
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 26, 2016 1:50 pm
by Dries Skiet
Plaas vat die vleis en ek die pote, kop en vel. Ek het nie plek vir 880Kg vleis nie.
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 26, 2016 1:59 pm
by Geno
Lekker Dries. Het jy saam Wouter en Bakker geskiet op M-Hall?
Re: n Gelukkie vroeg in die jaar
Posted: Fri Feb 26, 2016 2:02 pm
by Dries Skiet
Nee, was op n plaas naby Warembad.