Page 1 of 9
Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 7:16 am
by marno
Die laaste paar jaar het varke begin vervuil raak in die Vrystaat. Mens begin al hoe meer hoor van boere wat se dat daar nooit varke op hulle plase was nie en nou skielik is daar vrek baie.
Hier is een wat ek laasjaar in die Vrystaat geskiet het op een van ons plase.
Een ding wat ek wel opgemerk het is selfs die ou varke het nie baie groot tande nie.
Weet nie wat die rede daarvoor kan wees nie.
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 7:50 am
by Francois Briedenhann
Selfde hier by kathu ons boer so 10 kilo's yt die dorp yt en hier was ook nooit so iets nie nou sien ek hulle loop hier maar is baie min.
Sterkte FB
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 7:51 am
by marno
Ja mens weet nie of dit 'n goeie of slegte ding is nie.
Die klomp spanjaarde moet dit net nie hoor nie.
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 10:57 am
by James Wilson
die probleem van varke in die vrystaat kan ek self van getuig. ek kan baie voorbeelde wys sou n mens eendag dit aan n ekspert moet wys.
n klient van my het nie die varke geskiet toe dit die erste keer oop sy plaas gesien is nie. in 2009 desember nadat daar basies n misoes was op sy mielies agv varkskade het hy begin skiet. ek was by hom die einde Maart 2010, toe staan h op 72 varke wat hy en sy broer en die se seun geskiet het. Boshof omgewing.
in 2009 se die plaaslike vee-arts vir my, dat hy nou10 dae langer vat om sy osse in die voerkraal markgereed te kry. hy dink toe daar is fout met die voer wat hy gebruik. in 2010 skiet ek self 22 varke net op sy plaas waarvan 5 binne in die voerkraal. 2 van die 5 skiet ek in die voerbak. nog 12 skiet in n 350m raduis om die voerkraal. die veearts verloor 4 kalwers in vark gate in 2010 en sy buurman verloor 1 swartwitpens kalf.
nog n klient bel my in maart vanjaar en vra my raad oor varke. hy is tussen Boshof en Hertzogville. ek ry saam met hom na sy mielieplaas. dit het die vorige aand gereen so ek weet die bietjie spore wat daar is gaan mooi vars wees, maar die reen sou al die ou spore wegespoel het en sou ek waarskeinlik nie so n goeie idee kan kry van hulleloopgewoontes nie. toe ons op daai lande kom is die hele plek vol vars spore. rondom al die lande. dit het nog 3-uur daai nog gereen, maar ten spyte van dit is die land deurtrek van varkspore. die skade wat hulle aan daai land gemaak is rampspoedig. jy kry naar as jy daai skade sien.
een van die varke in die voerbak
[img width=560 height=420]
http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C01940.jpg[/img]
die volgende 2 is op een dag so 2 ure uitmekaar by dieslfde voerkraal geskiet. die grote het binne in die bak gestaan toe ek hom die eerste keer sien. hy het die voer getaan en uitgooi so asof hy gewoont is om te grawe vir sy kos. langs die voerbak het baie voer gele soos hymet dit gemors het. ek het ook al gesien as die varke daar in die voerbakke is, dan eet die jong osse nie, hulle staan eenkant en hou die varke dop.
[img width=560 height=420]
http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02312.jpg[/img]
[img width=360 height=480]
http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02316.jpg[/img]
ons het nog n vark op daai dag geskiet maar nie naby die voerkraal nie.
[img width=560 height=420]
http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02314.jpg[/img]
7 jaar terug was daar nie varke in die omgewing nie.
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 11:07 am
by 300Winmag

Het diesel en kan ry - laat weet my waar die probleem is dan kom help ek.

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 11:10 am
by JPS
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 11:11 am
by James Wilson
het gister so vinnig n draai gaan ry op daay plaas met die voerkraal toe sien ons 8 en skiet 1
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 11:30 am
by Freek
Wonder waar kry daai windpomp sy naam...? As ek so baie varke geskiet kry sal my trip ook 'n kliemaks wees

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 12:14 pm
by Christo Els
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 12:23 pm
by BLOK
Aitsa
En se my hoe kry ek hierdie probleem hier in Potch se wereld
Blok
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 12:25 pm
by Freek
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 12:48 pm
by Dawid
Jagbehep
Eks net om die draai van jou ne, ons is mos bure en eks einde Julie by die huis so moenie als uitskiet nie
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 12:58 pm
by James Wilson
Dawid wrote:
Jagbehep
Eks net om die draai van jou ne, ons is mos bure en eks einde Julie by die huis so moenie als uitskiet nie
hier is te min jagters om hulle uit te skiet.
as iemand wil kom skiet is jy welkom,ons reel dit net. ek vra niks, so ek kan jou nie verseker dat jy een gaan skiet nie.
maar dink vir jouself hoe goed is die kanse. ons kan dit sommer kombieer met n jakals skiet. hier is net een ding meer as varke en dit is jakalse.
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 1:03 pm
by JPS
Jagbeheb,
Ek sal defenitief in wees vir so trippie. En ons sal ook met graagte 'n bydrae maak in een of die ander vorm, kan net lekker wees
Groete
JP
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 1:19 pm
by Gerhard
Jagbehep! wrote:
Dawid wrote:
Jagbehep
Eks net om die draai van jou ne, ons is mos bure en eks einde Julie by die huis so moenie als uitskiet nie
hier is te min jagters om hulle uit te skiet.
as iemand wil kom skiet is jy welkom,ons reel dit net. ek vra niks, so ek kan jou nie verseker dat jy een gaan skiet nie.
maar dink vir jouself hoe goed is die kanse. ons kan dit sommer kombieer met n jakals skiet. hier is net een ding meer as varke en dit is jakalse.
Dit klink na n lekker trippie...
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 1:22 pm
by Dawid
Baie dankie Jagbehep
Manne sodra ek terug is in die land kontak ek Jagbehep en reel ons so iets.....kan net lekker wees.
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 1:30 pm
by BLOK
Dit klink baie lekker, bitter mooi van jou om ons so te nooi. dis nie aldag wat mense in vandag se tyd nog sulke voorstelle uitgee nie. Hier op die forum kom mens darem nog agter daar is mense wat iets vir jou beteken en doen sonder om iets terug te vra en dit maak my trots om deel te wees van die span
Jagbehep
Ek sal nie van jou geleentheid gebruik maak nie, maar dankie jy wys daar nog mense met hart

.
Blok
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 1:56 pm
by Kalahari
Blok
Ek het dit eerste hands ondervind. Paar keer met jagbehep gepraat, my skaal is al halfpad (Upington) toe oppad na my toe.
Hy is 'n man met hart op regte plek. As man die strooi lees oor Malema, dan dink ek tog die Afrikaner met die hart op regte plek staan tog maar die hele tyd bymekaar, al sien ons dit nie elke dag nie.
Kalahari
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 2:18 pm
by Dawid
Dis groot waarheid wat jy praat Kalahari..........as jou hart reg is , is jou hele menswees reg
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 2:22 pm
by BLOK
Waar Kalahari, eks net bang met al die ysters hier op die forum en daai klong se uitlatings kan ons te naby aan mekaar begin staan.
Blok
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 3:26 pm
by BLOK
Piet
Party boere lyk so, as daar n jagter aankom sien hulle net geld, hy sal liewer daai jakkals laat wegkom as die jagter nie betaal en more betaal om hom te laat skiet. Nie almal is so nie, maar ja soos my pa altyd s daar moet van alle mense wees, anders dink net al die prokerowers, regters, polisie, bewaarders wat sou hulle doen as daar nie skelms was nie.
Blok
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 5:27 pm
by foxripper
My varkie as jul nie mind nie..was nie baie groot nie maar hy was vet..
[img width=560 height=420]
http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... CF0769.jpg[/img]
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Mon Jun 20, 2011 7:14 pm
by Francois Briedenhann
Naand ooms ek sien julle praat nou oor die varke ek gaan more gAan varke voorwag maar ek weet nie wat is die regte tyd nie. Help met so biekie tips asb
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Tue Jun 21, 2011 5:35 pm
by grumpy
Aangesien ek vra om genooi te word om n bobo te skiet is daar niemand. Nou moet ek seker vra om genooi te word om n Pumba te skiet!
Ek gaan na die polisie en vra n permit om sea gulls te skiet, hulle weier my volstrek toe ek se die sea gull se naam is Nelson.
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Posted: Wed Jun 22, 2011 6:35 am
by Dawid
Francois Briedenhann wrote:
Naand ooms ek sien julle praat nou oor die varke ek gaan more gAan varke voorwag maar ek weet nie wat is die regte tyd nie. Help met so biekie tips asb
Francois daars min dinge wat so tydloos is soos n vlakvark......hy maak sy eie tyd en doen wat hy wil waneer hy wil maar die lekkerste tyd om hom vas te trap is voor 9 in die more dans hy nog lekker styf van die nag se koue en na 2 in die middag dans hy luigat van die dag se vreet.
Grumpy ons kannie verwag om genooi te word nie want dan gaan ons verwag om nie te betaal nie.......ons moet maar kyk waar ons kan regkom teen n aanvaarbare prys en dan onsself nooi.