Page 1 of 1
Nuwe Aansluiting
Posted: Tue Feb 09, 2016 4:06 pm
by Anja101
Hallo Alm
Re: Nuwe Aansluiting
Posted: Tue Feb 09, 2016 4:10 pm
by jamalley
Welkom Anja, hoop jy geniet dit baie op die forum - vertel so bietjie meer van jouself, jou roere en jou jagareas
Re: Nuwe Aansluiting
Posted: Tue Feb 09, 2016 4:39 pm
by Boesman10
Welkom Anja - Waar in die Vrystaat woon jy?
Re: Nuwe Aansluiting
Posted: Tue Feb 09, 2016 4:44 pm
by Anja101
Hi julle. Ek is in die koppies area Boesman
En ons jag maar net op ons plaas en vriende sin vir plaagdier beheer soos jakkalse, tarantale en vlakvarke. En Jy Jamalley?
Re: Nuwe Aansluiting
Posted: Tue Feb 09, 2016 4:47 pm
by Anja101
O en dankie vir die verwelkoming hehe