Page 1 of 11

338 Lapua Magnum bende

Posted: Mon Feb 08, 2016 4:37 pm
by offroad junkie
I have done a search and can't seem to find a 338 lapua 'bende'. Maybe we can start one as well as swopping info in regards to loads, bullets, scopes and all relevant info about the 338 lapua magnum?

So here goes.....

I have just collected my Savage Long Range hunter 111 chambered in 338 Lapua Magnum with a 4-16x50 Burris Eliminator 3 laser scope on. I have not had the oportunity to go shoot it yet though. I have no other mods planned for it other than a full reflex suppressor and a nice 27" bi-pod for it, the ones with the 3 stage legs that is just as short as the 9" ones for bech shooting and a nice gun sling/belt. I already have a nice hard carry case as the gun bags are to short for this 50" monster.....

I am planning to reload but must still get the dies.....
338 lapua magnum.jpg

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Mon Feb 08, 2016 4:48 pm
by JPS
There is a couple of guys on the forum with 338LM's.
I know of a few but they can add themselves if they like. Not sure if they want it in public domain.

Mine:
Built on Remington 338LM XCR action.
30" Krieger heavy varmint barrel
AICS stock
Mojet reflex silencer
Built by Andries Moller.
Shoots 7 shots in a half inch group with 250gn Lapua scenars at 2924fps average.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Mon Feb 08, 2016 5:51 pm
by Arnold
Jan, sit asb n foto op. Daai klink sommer na n mooi geweer.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Mon Feb 08, 2016 6:15 pm
by JPS
Arnold, Fotos by gesit op my post. Die groep in die foto is 7 skote terwyl ek loop ingebreek het.

Ek het nog glad nie fireformed doppe gebruik nie ek is nou eers op so skoot 70 met doppe te fire form.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 5:49 am
by offroad junkie
Watse ammo gebruik jy JPS? Gekoopte if self gelaaide?

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 7:21 am
by JPS
Self gelaaide 250gn Lapua scenars.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 7:28 am
by offroad junkie
Ok. Ek sal dan van hulle kry asook die 300gr punte wanneer ek gaan toets. Op watse afstand is jou scope ge-zero? Strelok pro wys 156m aan as aanbevole zero afstand?

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 8:10 am
by JPS
Al my gewere is op 100m gezero. Met 20MOA rails op. Maak dit net maklikker as als dieselfde is waneeer jy input doen op strelock. Die 338LM het 5.5-22 NXS op omrede dit meer intrne verstelling gee as die 8-32's NXS'e wa ek het en hy kan oor 1.6km bykom net met verstelling. Dan is daar nog afmerk punte op die scope ook.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 12:31 pm
by offroad junkie
Ok. Ek sal my Burris op 300m instel om tot op 1200m te kom. Sal kyk na die 5.5-22 NXS....

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 12:52 pm
by Smitstertjies
Ek geniet my 338LM baie sover. Hy is nog redelik natnuut en leer ek hom nog ken.

Sako TRG 42 (1:10 twist)
Warne 20 MOA Picattiny rail
Ken Farrel ringe
March 3-24x 52 FFP scope (Mrad)
Accuracy First bubble level
Sako muzzlebreak en bipod

Eerste ladings wat ek geskiet het lyk 81 grein S385 met Lapua Scenar 300gr teen 2620vps baie belowend.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 3:05 pm
by James Wright
Ek het n Savage 110BA.
Skiet ook die 250gr Scenars teen 2860fps met 85gr S385 lot 14.
NF ATACR met MOART reticle.
NF ringe.
Knaldemper behoort oor 3 weke reg en gefit te wees.

http://i236.photobucket.com/albums/ff125/jnwright1/1413090c-8485-4cdd-b63a-10525da70c7a_zpsdc3qlymi.jpg

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 5:26 pm
by offroad junkie
James, daai 110 BA maak my heel spuls....ek het met my swaertjie in Mpumalanga s'n geskiet en dis waar ek gehook was met die 338 Lapua.

Al wat my afsit van die 110BA is sy gewig. Die Long Range hunter 111 is presies dieselfde loop, aksie en sneller en is 2 1/2 kg ligter. Myne se loop en slot us net nie geflute nie. Sou like om myne te laat doen.......

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Tue Feb 09, 2016 5:51 pm
by Capt. Yoda
Smitstertjies wrote:Ek geniet my 338LM baie sover. Hy is nog redelik natnuut en leer ek hom nog ken.

Sako TRG 42 (1:10 twist)
Warne 20 MOA Picattiny rail
Ken Farrel ringe
March 3-24x 52 FFP scope (Mrad)
Accuracy First bubble level
Sako muzzlebreak en bipod

Eerste ladings wat ek geskiet het lyk 81 grein S385 met Lapua Scenar 300gr teen 2620vps baie belowend.
Nou praat ons!

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Feb 10, 2016 8:07 am
by Eugene
offroad junkie wrote:James, daai 110 BA maak my heel spuls....ek het met my swaertjie in Mpumalanga s'n geskiet en dis waar ek gehook was met die 338 Lapua.

Al wat my afsit van die 110BA is sy gewig. Die Long Range hunter 111 is presies dieselfde loop, aksie en sneller en is 2 1/2 kg ligter. Myne se loop en slot us net nie geflute nie. Sou like om myne te laat doen.......
Die aksies is darem dieselfde. Ek hou weer juis van die gewig van die 110BA. Ek het ook die LRH gekoop, want die 110 was bietjie bo my vuurmaakplek, maar het intussen 'n swaarder en stewiger laminated kolf laat bou. Met daai ligte tupperware kolf van die LRH, hop daai geweer maar lekker van die bench en uit prone posisie uit. Ek het so 3 sakkies venterputty agter in die oorspronklike kolf inforseer en dit het dit effens beter gemaak. Daar is egter nie veel wat mens aan die voorkant kan doen nie.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Feb 10, 2016 2:50 pm
by HoggerNaut
TRG42 338 Lapua 27inch 1/10
20MOR Rail
Vortex Razor
Gooi n accubond teen 2650fps
Nog besig om beste lading vir haar te soek (Sys nuut)
http://i535.photobucket.com/albums/ee35 ... kfdquu.jpg

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 8:04 am
by offroad junkie
Ek het uit eindelik Woensdag kans gekry om my 338 LM baan toe gevat....! Kon ongelukkig net 1 pakkie van 10 Lapua 300gr ammo bekostig, so volgens Savage se loop inbreek prosedures is ek nou maar eers halfpad....lol.

Het toe sommer die Burris 4-16x50 Eliminator III Scope ook ingestel op 100m en geprogrameer. Sal maar moet wag tot ek weer ammo kan koop voor ek op verder afstande die scope toets.

3 skoot groepering op 100m tussendeur loop skoonmaak....
rps20160212_075653.jpg

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 8:32 am
by James Wright
magtig,daai is indrukwekend!!

jy het is tacdriver daar,baie geluk.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 8:37 am
by Eugene
Baie mooi geskiet daar Offroad!

Ek het Woensdag ook gou gaan loer hoe maak my 338LM met die nuwe kolf en KD.

Hierdie was 4 skote op 100m. 3 skote in daai een gat en dan die flippen flyer bo dit. Net voor ek daai 4de skoot geskiet het, sê ek nog vir Rudy en DJ, ek wil nou nie die groep opneuk nie en toe ek die sneller druk, toe weet ek.....

250gr Lapua Scenar teen 2860ft/s.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 8:44 am
by James Wright
baie netjies Eugene,

wat is jou lading en spoed?

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 8:52 am
by JPS
Is darm maar lekker as die kannonne so skiet

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 8:52 am
by Eugene
Eugene wrote: 250gr Lapua Scenar teen 2860ft/s.
Jy moet lees papa!

85gr S385 met TPL van 91mm. Koeels is molycoated....

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 9:53 am
by James Wright
sorry,my bad!

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 4:36 pm
by offroad junkie
Eugene wrote:
Eugene wrote: 250gr Lapua Scenar teen 2860ft/s.
Jy moet lees papa!

85gr S385 met TPL van 91mm. Koeels is molycoated....
Eugene, waar koop julle molly coated punte? Maak dit regtig so groot verskil op spoed, akkuraatheid en loop leeftyd?

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 4:44 pm
by offroad junkie
Het iemand al die Norma 300gr pakkies ammo gekoop?
Vandag prys gekry van R1300 vir 20.
Lapua Scenar 300gr was R990 vir 10.
Seyathunya op Facebook adverteer Sellier & Bellot vir R570 vir 10.

50 Norma doppe, nuut vir R1300.

Ek moet nog 'dies' koop om te herlaai maar is nog ñ roof met die 338 LM. Al wat ek weet is die Lapua doppe/ammo is die beste maar met die hoogste prys ook. Wat sal julle aanbeveel as die goedkoopste alternatief wat NIE akkuraatheid sal beinvloed nie?

Sellier & Bellot volgens my is glad nie slegte kwaliteit nie. Ek herlaai dit vir my .308 en .243.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Fri Feb 12, 2016 5:00 pm
by Gian_dP
Ek het nie 338LM nie, so sit dalk die pot mis, maar ek sou lankal dies gekoop het. Dan Lapua/Norma doppe. Vir wat meeste ouens met 338LM wil doen, help dit nie om te "spaar" op komponente nie.
As jy rak ammo wil skiet, koop eerder nog lapuas. Jy het nou reeds 10 doppe, so laat die versameling groei.