Page 1 of 1

Nuwe lid van Oudtshoorn

Posted: Mon Feb 08, 2016 2:23 pm
by Kudubul5
Middag alle forumlede
Ek is Ferdi Stander hier van n heerlike koel Oudtshoorn af.
Ek hou die forum al n rukkie dop met groot belangstelling en het besluit om aan te sluit.
Ek geniet jag baie en begin nou met die jakkalsjag ding.Ek leer elke dag iets nuut by al die guru's hier om die forum en hoop om nog sommer baie te leer.
Groete Ferdi Stander

Re: Nuwe lid van Oudtshoorn

Posted: Mon Feb 08, 2016 2:39 pm
by Flip Nel
Baie welkom, hoop jy geniet dit

Re: Nuwe lid van Oudtshoorn

Posted: Mon Feb 08, 2016 3:28 pm
by JuanVE
Baie welkom, glo jy sal die forum geniet!

Re: Nuwe lid van Oudtshoorn

Posted: Mon Feb 08, 2016 3:55 pm
by Boesman10
Welkom Ferdi van 'n "koel" Paarl af.

Re: Nuwe lid van Oudtshoorn

Posted: Mon Feb 08, 2016 4:06 pm
by jamalley
Welkom Ferdi, hoop jy geniet dit baie hier op die forum