Page 1 of 1

Minox handelaars

Posted: Mon Feb 08, 2016 10:47 am
by BJ Welgemoed
Goeie dag

Ek wil by julle hoor watter handelaars of persone ek kan kontak wat Minox teleskope aanhou.

Baie dankie

Re: Minox handelaars

Posted: Mon Feb 08, 2016 10:49 am
by Koos Barnard
Bel die agent L&O in Pretoria vir 'n lys van winkels. Die nommer is 012-819-7800.
Mooi loop

Re: Minox handelaars

Posted: Mon Feb 08, 2016 11:25 am
by 1250bandit
Camdix in Krugersdorp

Re: Minox handelaars

Posted: Mon Feb 08, 2016 11:28 am
by musgrave270
Skietwinkel in Bloem hou hulle ook aan

Re: Minox handelaars

Posted: Tue Feb 09, 2016 9:43 pm
by Steppenwolf
[quote="1250bandit"]Camdix in Krugersdorp[/quote
Kan dit wees? So ver ek weet verkoop Camdix net Vixen, Leupold en Lynx scopes

Re: Minox handelaars

Posted: Wed Feb 10, 2016 5:06 am
by 1250bandit
Steppenwolf wrote:
1250bandit wrote:Camdix in Krugersdorp[/quote
Kan dit wees? So ver ek weet verkoop Camdix net Vixen, Leopold en Lynx scopes
Steppewolf jy is heeltemaal korrek... ek vra omverskoning BJ...... Ek sal my grys hare blameer vir die een ;D

Re: Minox handelaars

Posted: Wed Feb 10, 2016 7:47 am
by Jakkalsgat
musgrave270 wrote:Skietwinkel in Bloem hou hulle ook aan
Skietwinkel hou aan en as ek reg onthou het hulle 'n spesiale aanbod op hulle. Praat met Laroi

Re: Minox handelaars

Posted: Wed Feb 10, 2016 10:23 am
by BJ Welgemoed
Baie Dankie

Almal is nog besig om die nuwe voorraad se pryse uit te werk

Re: Minox handelaars

Posted: Wed Feb 10, 2016 3:56 pm
by nols
Wag vir Huntex se spesials dalk is jy weer gelukkig!