Page 1 of 1
Minox teleskoop
Posted: Sun Feb 07, 2016 5:02 pm
by BeesBreet
Middag Jaracalers
N vriend van my het n geleentheid om n Minox ZAi 5-25x50 met verligte kruishaar te koop teen n goeie prys. Nie Ek of hy ken rerig Minox nie. Is dit n goeie scope/maak?
Hoe vergelyk met meer bekende scopes in sy klas?
Julle insette word waardeer
Erhard
Re: Minox teleskoop
Posted: Sun Feb 07, 2016 5:46 pm
by Capt. Yoda
Minox is n goeie scope, baie dieselfde as Zeiss se HD reeks
Re: Minox teleskoop
Posted: Sun Feb 07, 2016 8:53 pm
by Steppenwolf
Was op my kortlys vir my.338 Goeie glas en eg Duits -sal nie n fout maak nie.
Re: Minox teleskoop
Posted: Mon Feb 08, 2016 10:27 pm
by Vlakvark Soldaat
Goeie waarde vir geld.
Re: Minox teleskoop
Posted: Sun Feb 14, 2016 7:33 pm
by Danie01
My broer het een gehad, goeie glas maar die windage verstellings was n bietjie min. Weet nie of dit net daardie scope was nie
Re: Minox teleskoop
Posted: Sun Feb 14, 2016 7:49 pm
by Vlakvark Soldaat
Ek dink dit hang ook af van die toepassing waarvoor jy die scope gebruik en die kaliber. Bv 30-Suk6 en bosveld...
Re: Minox teleskoop
Posted: Fri Jun 03, 2016 2:58 pm
by Joubert778
Manne weet enige iemand wie die verkoops agent vir Minox is in SA ? Ek het op optics International gaan kyk vir een maar hulle verkoop nie die brand nie.
Re: Minox teleskoop
Posted: Fri Jun 03, 2016 3:01 pm
by Koos Barnard
Die agente is L&O in Pretoria. Dis die manne wat Blaser en Mauser doen.