Page 1 of 1

Nuwe lid - Ballito

Posted: Sat Feb 06, 2016 8:06 am
by Brakkies#14
Goeie more,
My naam is Tertius van Staden (32), woon in Ballito en oorspronklik van Hoedspruit en later NW.
By n vriend gehoor hoe lekker Jaracal is om met mense te gesels, goedjies te koop te kry ens. Jag deesdae meestal in die Mkuze/Pongola, Weenen en dan jaarliks in die Cradock wereld.
7x64 / .303 / 12br A300 / 12 br CZ Redhead / G23 / aansoeke in vir .22 en 6.5x55M12.
Sien uit daarna om met julle te gesels manne.

Re: Nuwe lid - Ballito

Posted: Sat Feb 06, 2016 8:33 am
by BeesBreet
Hey Tertius
Welkom maat! Geniet dit hier...
Erhard

Re: Nuwe lid - Ballito

Posted: Sat Feb 06, 2016 8:57 am
by ricus 1
Hallo Tertius

Welkom hier

Re: Nuwe lid - Ballito

Posted: Sun Feb 07, 2016 6:15 pm
by Tertius Steyn
Baie welkom Tertius, haha ek en jy deel n naam haha

Re: Nuwe lid - Ballito

Posted: Mon Feb 08, 2016 9:10 am
by JuanVE
Welkom Tertius, glo jy sal die forum baie geniet. By wie jag jy gewoonlik in Cradock?

Re: Nuwe lid - Ballito

Posted: Mon Feb 08, 2016 10:36 am
by Brakkies#14
JuanVE wrote:Welkom Tertius, glo jy sal die forum baie geniet. By wie jag jy gewoonlik in Cradock?
Dag Juan, vir die laaste 4 jaar by Andy de Wet en Richard Glennie.

Re: Nuwe lid - Ballito

Posted: Mon Feb 08, 2016 11:11 am
by JuanVE
Baie mooi wereld daai, lekker plek om ribbok te jag!

Re: Nuwe lid - Ballito

Posted: Mon Feb 08, 2016 1:42 pm
by Boesman10
Welkom Tertius

Re: Nuwe lid - Ballito

Posted: Mon Feb 08, 2016 4:10 pm
by jamalley
Welkom Tertius, hoop jy geniet die forum sommer stukke