Page 1 of 1

SAJWV Edenvale tak: Toegewyde Sportskiet

Posted: Fri Feb 05, 2016 9:44 pm
by Vlakvark Soldaat
Manne, ons tak bied volgende week saterdag die 13de Feb, bogenoemde gesamentlik met die Baan Offisiers kursus aan.

R750 per persoon, sluit smulhappies ook in. Beperkte plekke beskikbaar.

Kontak gerus ons opleidings beamptes Andre Schoeman of Andre van Tonder...besonderhede beskikbaar by edenvalehunt.co.za, of email my by vlakvarksoldaat@gmail.com of sms 0823792522 dan kan ek aan hulle forward.

Groete
Louis Hennings
Onder Voorsitter