Page 1 of 1
Ek moet vir my so een kry
Posted: Sat Jun 18, 2011 10:17 am
by Gerhard
Ek dink ek sal dit nogal geniet om te kan sien hoe my skoot was na die tyd...
http://www.youtube.com/watch?v=gkFkssWa ... er&list=UL
Ek sal net bietjie moet uit figure hoe dit werk....
Re: Ek moet vir my so een kry
Posted: Sat Jun 18, 2011 1:02 pm
by Gerhard
Ek dink dit is n adapter wat op jou teleskoop kom op n manier...
Re: Ek moet vir my so een kry
Posted: Thu Jun 23, 2011 5:13 pm
by .::Alwyn-U::.
Hi Gerhard, ek het dit al baie keer op youtube gesien. Dit lyk vir my ook maar net na iets wat so oor die scope pas. Mens kan lekker videos maak met so ding!
Groete
Re: Ek moet vir my so een kry
Posted: Fri Jun 24, 2011 7:15 am
by Hugov
Het hierdie raak geloop lyk baie nice maar die prys is biki rof.
$1500
http://www.buckmanager.com/2007/12/10/e ... fle-scope/
Re: Ek moet vir my so een kry
Posted: Mon Jul 25, 2011 3:39 pm
by THOMAST
Kyk 'n bietjie na die outjie, 'n digitale teleskoop. Jy kan dadelik jou shoot sien op 'n klein skerm op die teleskoop.
http://www.opticsbestbuy.com/ELCAN-Digi ... LDHDN.html
Re: Ek moet vir my so een kry
Posted: Tue Jul 26, 2011 11:44 am
by Flip Groenewald
Daar is n jag DVD ook waar hulle dit gebruik ek het hom maar kan nie nou sy spesifieke naam onthou nie (nothing under 300yards) dis nogal interesant jy kan sien hoe jy geskiet het ens.