Page 1 of 1
waarde vs vergrooting
Posted: Thu Feb 04, 2016 8:05 pm
by acssa
Wat se julle mense van die waarde teenoor vergrooting op n scope.
3-25 x50 is R35 000
4-28 x50 is R30 000
6-24 x50 is R25 000
Selfde maak en optics/glass, turrets etc... is die 4-28 of 3-25 die R5000 meer werd volgens julle? Kies op Poll ASB.
Is R22 000-25 000 die middel klas scope prys deesdae?
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Thu Feb 04, 2016 8:17 pm
by JPS
Accsa, is dit nou 3-35 of 3-25?
In alle geval ek dink die 4-28 is goeie keuse omrede jy mooi laag kan stel vir groot field of view en naby skote soos ruig bos of gebruik op AR ook. En dan is 28 vergrooting meer as genoeg wat jy nodig het ver Lang afstand skiet. Hier by ons in SA het ek gehoor van die manne wat baie skiet en baie ver skiet dat met ons oorwegind warmer dae loop die mirage meer as wat hy nie loop nie en jy gebruik selde die baie groot vergrotings.
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Thu Feb 04, 2016 8:25 pm
by acssa
JPS wrote:Accsa, is dit nou 3-35 of 3-25?
In alle geval ek dink die 4-28 is goeie keuse omrede jy mooi laag kan stel vir groot field of view en naby skote soos ruig bos of gebruik op AR ook. En dan is 28 vergrooting meer as genoeg wat jy nodig het ver Lang afstand skiet. Hier by kns in SA het wk gehoor van die manne wat baie skiet en baie ver akiet dat met ons oorwegind warmer dae loop die mirage meer as wat hy nie loop nie en jy gebruik selde die baie groot vergrotings.
JPS, Dankie.... dit is n 3-25. Verstaan ook nie hoe die slim manne n 4-28 en 3-25 maak as dit so naby mekaar is nie.
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Thu Feb 04, 2016 8:59 pm
by JJV
Zeiss 5-25x50 Hd5 was R13000, so ek sal reken hou verby.
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Thu Feb 04, 2016 9:52 pm
by acssa
JJV wrote:Zeiss 5-25x50 Hd5 was R13000, so ek sal reken hou verby.
JJV dankie, Ek het 3x Zeiss 5-25 scopes met Varmint reticles op my 243's en 270. Die scopes soos na bo verwys is almal "first focal plane FFP). Zeiss maak nie FFP nie.... Vortex PST FFP kos ook oor die 20k. Jy kan nie n FFP vergelyk met SFP nie.
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 8:03 am
by Sangoma (IAN)
Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 8:51 am
by Capt. Yoda
Sangoma (IAN) wrote:Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Daar is nog n groot mark vir die x3 scope...
vir die 308 manne
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 9:47 am
by Sangoma (IAN)
Kappie,
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 9:53 am
by Eugene
Ek en 'n ander jagter praat nou die dag. Ek dink die hoë vergroting teleskope bederf ons soms tot ons nadeel.... Ek het 'n 8-32 teleskoop op my 6.5x284. Ek skiet meestal van 100m tot 1600m met die vergroting op maks 24 en in erge mirage selfs op 12. So paar weke terug, help ek 'n vriend met sy 308 jaggeweer met 'n 3-9 teleskoop op. Op 9 vergroting, sukkel ek toe aanvanklik my as af om die teiken op 200m behoorlik raak te sien.... En ek het begin jag met 'n 4x40 Tasco, wat, na 'n leeftyd vna oop visier skiet, toe vir my die beste ding sedert gesnyde brood was.
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 1:05 pm
by acssa
Baie dankie manne vir terugvoer en "votes".
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 1:30 pm
by Kallie Fernhout
Ek het n NF 5.5-22x56 en n 8-32x56. Natuurlik was die 8-32 bietjie duurder maar volgens my nie die geld werd nie. Ek vat liewers die 5.5-22 wat bietjie goedkoper is en meer elevasie bied as om n paar rand meer te betaal vir ekstra x10 vergroting. X22 is vir my voldoende tot 1300m. So wat ek wil se elevasie met n kleiner vergroting is vir my baie meer werd as ekstra 10 0f 15 vergroting wat jy meer kry as 22
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 1:44 pm
by Capt. Yoda
Ja wat ek sal ook enige dag n 22/24x vat om te skiet, ek skiet 99% van die tyd op 20x en die ander 1% op 16 as die mirage regtig pla
Ons laaste skiet van 1000 en 1700y het ons 6-24s, 10-60, 4-16, 8-32 en 5.5-22's gehad en almal kon maklik die gong op 1000y stamp, ek was eintlik verbaas oor hoe goed die 4-16 kon doen op daai afstand. Hoe verder jy skiet hoe lekkerder is die groot vergrotings natuurlik maar sodra dit warem raak maak die mirage jou elk geval dood met enige iets bo 20X. Kyk eder vir goeie glas as vir net uit en uit hoe vegrotigs maar as ek na jou pryse kyk lyk dit darem soos ordentlike scopes daai
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 9:11 pm
by JJV
Ek het 15x geskiet op jagtersvereninging gong skiet tot op 400m , gong was koppiespeld grootte maar dit het uitgewerk!
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 9:29 pm
by Andre308
Capt. Oblivious wrote:Sangoma (IAN) wrote:Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Daar is nog n groot mark vir die x3 scope...
vir die 308 manne
Ons vat die hou op die ken soos manne... Julle dag sal kom!!!
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 9:44 pm
by Mellies
Capt. Oblivious wrote:Sangoma (IAN) wrote:Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Daar is nog n groot mark vir die x3 scope...
vir die 308 manne
Met n vleisie...
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 9:50 pm
by Vlakvark Soldaat
Mellies wrote:Capt. Oblivious wrote:Sangoma (IAN) wrote:Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Daar is nog n groot mark vir die x3 scope...
vir die 308 manne
Met n vleisie...
Onvernuftig!

Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 9:58 pm
by Capt. Yoda
Ag ouens ek hou ook bq van n 308 dis ma net in ons 06 manne in gebore om julle te terg. Is soos as jy stort na n glof game dan maak jy ma n grappie met die klein outjie
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Fri Feb 05, 2016 10:05 pm
by Andre308
Capt. Oblivious wrote:Ag ouens ek hou ook bq van n 308 dis ma net in ons 06 manne in gebore om julle te terg. Is soos as jy stort na n glof game dan maak jy ma n grappie met die klein outjie
Ek verstaan jou 100%
Dit is maar net sleg as ek nie kan kan trug kap met n baie sterk 'comeback' nie... Maar soos ek se, julle dag sal ook kom.
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Sat Feb 06, 2016 10:20 am
by Basie2
Die kwaliteit van die glas is in my opinie meer werd as die vergroting..... Daar is van die ou 3-9x40 Jap Tascos wat darem 'op hulle tyd' (en 30 jaar gelede op die oë!) springbokkies op 200m met 'n ou kopskoot laat bakkie ry het!
Ons is bietjie bederf
Net my 2c
Re: waarde vs vergrooting
Posted: Sat Feb 06, 2016 3:27 pm
by acssa
Basie2 wrote:Die kwaliteit van die glas is in my opinie meer werd as die vergroting..... Daar is van die ou 3-9x40 Jap Tascos wat darem 'op hulle tyd' (en 30 jaar gelede op die oë!) springbokkies op 200m met 'n ou kopskoot laat bakkie ry het!
Ons is bietjie bederf
Net my 2c
Dankie Basie2.... ek hou van jou se goed... om die springbokke te laat bakkie ry.