Page 1 of 1
Ruger .22
Posted: Fri Jun 17, 2011 9:19 pm
by Lamtjop
Jis almal.
Was nou die dag op ruger se website en hou baie van hul .22's , weet julle van iemand wat hul inbring? Dis die gewone slot aksie en nie die 10/22 nie. Ek weet die mark is seker maar klein hier in SA maar miskien weet julle dalk.
Groete
Re: Ruger .22
Posted: Sat Jun 18, 2011 8:41 am
by blaser
al wat ek weet is dat die 10/22 die lekkerste speelding is wat ooit gemaak is
Re: Ruger .22
Posted: Sun Jun 19, 2011 8:07 pm
by Wouter Roets
Lamtjop
Daar is twee agente in SA vir Ruger. Die een is VLT in Pretoria en hul nommer is 012 3330170. die ander een is Guns & Bows in die Kaap en hul nommer is 021 9492891. Jy sal nie spyt wees met n Ruger nie.
Groetnis
Wouter
Re: Ruger .22
Posted: Sun Jun 19, 2011 9:34 pm
by Fanie Nel
lamtjop
By Gerrie Coetzee in bloemfontein het daar so .22 ruger gele inderdaat 'n mooi .22
Groete
Re: Ruger .22
Posted: Tue Jul 05, 2011 8:24 pm
by .::Alwyn-U::.
Manne
Ek is ook opsoek na 'n lekker .22 vir nag skiet - TOEMA NIKS POACHING NIE! - net 'n haas viri volk en skuifskiet nou en dan met die jong spanne.
Ek is 'n toegewyde sportskut en al daai non-sense, maar kan mens lisensies kry vir daai 10/22's?
Groete