Page 1 of 1
WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016
Posted: Wed Feb 03, 2016 8:32 am
by Jakes
Wen n jag geweer verlede jaar se pryse was ± R50 000
Plek: PMP skietbaan Vanaf 7:00
Kostes is R150 vir 2 teikens wat per aflossing geskiet word.
Groepering = en kliener as 18mm kwalifiseer vir nationals wat in Oktober plaasvind.
Stuur jou naam, van , id no, addres en kontak no vir registrasie aan
jakesn@pmp.co.za
Re: WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016
Posted: Wed Feb 03, 2016 10:41 am
by Hilux01
Daai klink lekker
Kan nie sê ek het al PMP Pro Am met die 9.3x62 geskiet nie so ek het geen idee hoe hulle sal maak in my roer nie
Miskien is die n goeie geleentheid om uit te vind
Re: WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016
Posted: Wed Feb 03, 2016 10:49 am
by Jakes
My 9,3 werk mooi in 2013 het ek 4 teikens geskiet wat n gemiddel van 13mm gegee het
met die beste 8.89mm
2015 het ek n 7,55 geskiet
die laaste nationals is gewen met n 9,3 met 3,3 mm
Re: WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016
Posted: Wed Feb 03, 2016 2:17 pm
by karoo.vellies
Waar kan ek die reels rondom die wapen regulasies sien vir die proamm kompetisie?
Re: WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016
Posted: Wed Feb 03, 2016 2:21 pm
by karoo.vellies
Ok ek sien op net, nie langer as 26"loop, nie dikker as 22mm, nie meer as 12x vergroting. Lyk omtrent soos al reels.
Re: WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016
Posted: Mon Feb 29, 2016 3:45 pm
by kudu375
Hallo mede Jaracallers,
Wie gaan almal deelneem?
Mooi dag
Re: WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016
Posted: Mon Feb 29, 2016 4:08 pm
by Fanta300
Dis my plan om daar te wees.
Altyd lekker.
Re: WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016 (Uitslae)
Posted: Fri Mar 18, 2016 11:01 am
by Jakes