Roep kursus in Suid Kaap?
Posted: Tue Feb 02, 2016 9:39 pm
Naandse almal, wil gou hoor of iemand my dalk kan se wanneer daar weer n kursus aangebield gaan word hier in die Suid Kaap? Wil graag so n kursus by woon en weet Suidkaap Jagters het in die verlede n paar aangebied maar ek sien die jaar is daar niks op ons kalenders nie, hoor graag van julle as enige iemand dalk ietsie weet.