Page 1 of 2

GRS Beserk

Posted: Mon Feb 01, 2016 7:17 pm
by Kurly
GRS has produced a new synthetic version of their wood laminate stocks.

Apparently it will be launched locally at Huntex.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160201/df607f116d4531e08685bd4431dcb9be.jpg

Re: GRS Beserk

Posted: Mon Feb 01, 2016 7:45 pm
by BeesBreet
Hy gaan n nuwe roer se prys kos! Maar Ja wat n man kan droom ne.

Re: GRS Beserk

Posted: Mon Feb 01, 2016 7:59 pm
by Kurly
BeesBreet it all depends on what 'roer' you own

Re: GRS Beserk

Posted: Mon Feb 01, 2016 8:11 pm
by Capt. Yoda
2Howas

Re: GRS Beserk

Posted: Mon Feb 01, 2016 8:27 pm
by ruaanb
Net die ding vir my winnie maar ek dink nie hulle gaan die winnies ondersteun nie.

Re: GRS Beserk

Posted: Mon Feb 22, 2016 1:25 pm
by Dirkvh
Weet iemand al of hierdie outjies beskikbaar is iewers?

Re: GRS Beserk

Posted: Mon Feb 22, 2016 1:38 pm
by BeesBreet
Ek het al n paar keer navrae gedoen, nog niks joy gekry nie.

Re: GRS Beserk

Posted: Mon Feb 22, 2016 2:00 pm
by Dirkvh
Kan ook nie dink dat hy by Huntex gaan wees nie, want Safari is mos die GRS manne en hulle gaan nie die jaar daar wees.

Re: GRS Beserk

Posted: Mon Feb 22, 2016 6:27 pm
by Kurly
Guys before i started this thread I emailed the local agents, Inyathi Sporting Supplies, and they told me the stock will be launched at Huntex.

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 6:50 am
by Dirkvh
Kurly wrote:Guys before i started this thread I emailed the local agents, Inyathi Sporting Supplies, and they told me the stock will be launched at Huntex.
Thank you Kurly. Did they say it will be at Huntex Cape this weekend, or at the proper Huntex at Gallagher Estate?

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 6:54 am
by Kurly
Now that is a question I can't answer. Unfortunately I have deleted the email so I can't check.

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 6:55 am
by Dirkvh
Kurly wrote:Now that is a question I can't answer. Unfortunately I have deleted the email so I can't check.
Thanks for the feedback! ;D

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 3:11 pm
by JPS
The only Huntex SO will be at is the one at Galagher.

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 3:19 pm
by FHM
Jislaaik die ouens maak netjiese kolwe - waragtig!
http://www.grsriflestocks.com/our-models

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 5:47 pm
by Bravo10
Jip baie nice kolwe

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 7:37 pm
by dundee
Hy gaan by gallagher wees en hy is goedkoper as die laminated grs kolwe

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 9:00 pm
by BeesBreet
dundee wrote:Hy gaan by gallagher wees en hy is goedkoper as die laminated grs kolwe
Die, is baie goeie nuus!!!

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 9:07 pm
by ruaanb
Hoop daar is n winchester of n uninletted model

Re: GRS Beserk

Posted: Tue Feb 23, 2016 11:19 pm
by Italianer-Afrikaner
Ek het die varmint laminate op my tikka. Nie n dag spyt nie!

Re: GRS Beserk

Posted: Wed Feb 24, 2016 8:00 am
by andre007
ruaanb wrote:Hoop daar is n winchester of n uninletted model
Beskikbaarheid volgens die webtuiste:

Available in the following inlets:

Tikka T3 (all Calibers)
Howa 1500 SA/ Weatherby vanguard SA
Remington 700 BDL short and long action
Savage 12 and 16

Re: GRS Beserk

Posted: Wed Feb 24, 2016 10:43 am
by FHM
Italianer-Afrikaner wrote:Ek het die varmint laminate op my tikka. Nie n dag spyt nie!
Plaas n foto asb, as jy kan - wil kyk of dit dieselfde is as myne ;)

Re: GRS Beserk

Posted: Wed Feb 24, 2016 11:31 am
by Kallie Fernhout
More Manne
Wil my opinie gee oor GRS.
Volgens my is dit n baie lekker kolf maar tog n paar goedtjies wat pla.
Eerstens moet jy sy "cant" gewoont raak, vir n prys wat jy nou betaal vir daai kolwe sou ek darm pillers of n bedding block wou sien. Die kolf so voorkant kom vir my bietjie smal voor en is vir my bietjie rond. Die laaste ding ek het al met n hele paar kolwe geskiet wat recoil beter hanteer as die GRS.
Hierdie is my opinie en dus gebaseer op die hunting model soos hieronder. Dit bly steeds n goeie produk in my oe en seker een van die mooiste kolwe maar as ek die geld weer moet uithaal sal ek liewers vir my n kolf laat maak.

http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/GRS_zpsacxyagyv.jpg

Hierdie is egter my opinie wat van toepassing is op my.

Re: GRS Beserk

Posted: Wed Feb 24, 2016 2:48 pm
by Wouter Roets
Kallie

Jy is nie alleen injou uitkyk nie.

Groetnis
Wout

Re: GRS Beserk

Posted: Wed Feb 24, 2016 8:09 pm
by Capt. Yoda
Skree maar as julle manne so uninletted Hybrid "blank" het wat jul wil weg gooi.Sal julle gou uit help

Re: GRS Beserk

Posted: Wed Feb 24, 2016 8:54 pm
by ruaanb
Capt. Oblivious wrote:Skree maar as julle manne so uninletted Hybrid "blank" het wat jul wil weg gooi.Sal julle gou uit help
Ek soek daai uninletted blank......2de in die ry vir jou
Wouter Roets wrote:Kallie

Jy is nie alleen injou uitkyk nie.

Groetnis
Wout