Page 1 of 1
Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 12:44 pm
by Askari
My Howa 22-250 se oorspronklike Hogue kolf lê en stof opgaar in my garage. Ek het die voorarm versterk met aluminium strips (in gebed met epidermix), die aksie is gepak en die hol kolf is gevul met silikoon. Ongelukkig is daar 2 gate geboor vir 'n Jungle Julian wangstuk (wangstuk kom nie saam met die kolf).
Enigiemand wat hom wil hê is welkom indien hy bereid is om die posgeld te betaal.
Danie
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 12:47 pm
by junglejulian
Ek sal n wangstuk ingooi vir iemand wat die kolf benodig dan hoef jy nie met die gate in die kolf te sit nie.Reel maar net met Danie vir die vervoer.
Mooi loop
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 12:57 pm
by Askari
Dankie Julian! Ek sal die wangstuk by jou kry en saam met die kolf stuur vir wie hom wil hê
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 1:00 pm
by Witpietskiet
Dis nou baie gaaf van julle
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 2:06 pm
by Kurly
Askari wrote:My Howa 22-250 se oorspronklike Hogue kolf lê en stof opgaar in my garage. Ek het die voorarm versterk met aluminium strips (in gebed met epidermix), die aksie is gepak en die hol kolf is gevul met silikoon. Ongelukkig is daar 2 gate geboor vir 'n Jungle Julian wangstuk (wangstuk kom nie saam met die kolf).
Enigiemand wat hom wil hê is welkom indien hy bereid is om die posgeld te betaal.
Danie
Danie I am interested. Any idea on the postage cost?
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 2:47 pm
by Askari
Hi Kurly! No idea how much it's going to be, but I would be surprised if it is more than R200.
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 2:53 pm
by 1250bandit
Ag mannnnn te stadig van my..........ek moes vroeer begin surf het......hahahaha ek wil asb tweede opsie he ........
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 3:10 pm
by Askari
Kurly het 1e opsie, 1250 Bandit 2e....
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 5:16 pm
by Kurly
Askari I'll take. I'll pm my details shortly.
Thanks
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 6:33 pm
by theedge
Sien man moet maar 24/7 op die stasie wees lol
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 6:48 pm
by Askari
Kurly was eerste op die knoppie

Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 7:00 pm
by Kurly
Apart from thanks to Askari, I also need to thank JungleJulian for the cheek piece

Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Mon Feb 01, 2016 7:07 pm
by Askari
All in the spirit of Jaracal!
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Posted: Tue Feb 02, 2016 6:44 pm
by junglejulian
plesier Kurly.Ek het reeds met Danie gereel oor die wangstuk.
Mooi loop