Page 1 of 1
Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in scope
Posted: Thu Jan 28, 2016 7:21 pm
by 30-06
Naand mannne ek wil graag hoor of daar van julle is wat met die scope skiet of ondervinding het van die scope.
My vraag gaan spesifiek oor hoe die scope glare hanteer wanneer jy in die son in skiet.
Ek weet jy kan 'n sunshade gebruik om die glare te verminder maar op die Burris eliminator los die sunshade nie die probleem heeltemal op nie.
Ek wil graag weet of dit 'n lens probleem is by Burris in die algemeen of dalk net op die eliminator.
Ek hoor graag wat julle se.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Thu Jan 28, 2016 7:54 pm
by 6.5/284Norma
30-06 wrote:Naand mannne ek wil graag hoor of daar van julle is wat met die scope skiet of ondervinding het van die scope.
My vraag gaan spesifiek oor hoe die scope glare hanteer wanneer jy in die son in skiet.
Ek weet jy kan 'n sunshade gebruik om die glare te verminder maar op die Burris eliminator los die sunshade nie die probleem heeltemal op nie.
Ek wil graag weet of dit 'n lens probleem is by Burris in die algemeen of dalk net op die eliminator.
Ek hoor graag wat julle se.
Ek het geen probleem met glare nie, selfs sonder die sunshade.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Jan 29, 2016 8:10 am
by 30-06
Dankie vir die terugvoer.
Dit klink goed.
Hoe vergelyk die helderheid met die ander scopes.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Jan 29, 2016 8:30 am
by ruaanb
Ek volg die een want ek oorweeg ook een.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Jan 29, 2016 8:38 am
by Klein Chris
My swaer het n Burris (3-9x40) on sy junior kanon - die scope is helder - as hy eendag sy rug draai kry daai scope voete
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Jan 29, 2016 8:52 am
by 30-06
Ek het ook 'n burris ballistic plex 4-14*44.
Die scope is baie duidelik en ek is baie tevrede met hom, regtig goeie waarde vir geld.
Ek wil net seker maak dat die veracity en die eliminator nie dieselfe probleem het nie.
Wat my bietjie bekommer is dat dit lyk of baie min mense met die scope skiet.(of reageer op die topic)
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Jan 29, 2016 8:54 am
by joe rocket
Die veracity is baie goeie waarde vir geld. Ek dink oom Piet Breedt het dit al getoets. Oom Piet kom in.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Jan 29, 2016 9:51 am
by ruaanb
Piet het die XTR getoets.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Jan 29, 2016 11:25 am
by joe rocket
ruaanb wrote:Piet het die XTR getoets.
Ek weet ja,nmaar die oom het vir my gese hy het na die Veracity geloer.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Jan 29, 2016 11:27 am
by ruaanb
loer en toets is nie dieselfde nie is die water weer af daar in die Paarl

Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Thu Feb 11, 2016 2:18 pm
by Steppenwolf
Het laas saterdag my Burris Veracity 5-25x50 op die .338 gaan in skiet en eks in die wolke!
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Thu Feb 11, 2016 3:35 pm
by ruaanb
nou maar vertel meer asb.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Feb 12, 2016 6:37 am
by Steppenwolf
ruaanb wrote:nou maar vertel meer asb.

Ruaan die Burris in FFP werk vir my beter en dis snaaks die vorige scope wat ek gehad het (Vortex PST 6-24x50) ook in FFP en my oge wou maar net nie saam werk nie. Die eye relief, turrets, helderheid ens, van die Burris is verstommend! en om my gonge op 300m te laat sing met die ding is regtig nie n kuns nie.
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Feb 12, 2016 6:41 am
by ruaanb
Dankie!
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Feb 12, 2016 7:35 am
by Pinkes
Steppenwolf wrote:ruaanb wrote:nou maar vertel meer asb.

Ruaan die Burris in FFP werk vir my beter en dis snaaks die vorige scope wat ek gehad het (Vortex PST 6-24x50) ook in FFP en my oge wou maar net nie saam werk nie. Die eye relief, turrets, helderheid ens, van die Burris is verstommend! en om my gonge op 300m te laat sing met die ding is regtig nie n kuns nie.
338...op 300m? Kom nou jy kan beter as dit doen!

Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Feb 12, 2016 8:26 am
by Eugene
Ek het nie die Veracity nie, maar het die Burris 4-14 en die 6.5-20 en is baie gelukkig met beide. Vir die prys van die scopes is die helderheid en beeld regtig uitstekend en hulle verstellings is betroubaar en hulle hou zero. Ek kan net dink dat die Veracity en XTR net nog beter sal wees!
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Fri Feb 12, 2016 9:57 am
by Steppenwolf
Pinkes wrote:Steppenwolf wrote:ruaanb wrote:nou maar vertel meer asb.

Ruaan die Burris in FFP werk vir my beter en dis snaaks die vorige scope wat ek gehad het (Vortex PST 6-24x50) ook in FFP en my oge wou maar net nie saam werk nie. Die eye relief, turrets, helderheid ens, van die Burris is verstommend! en om my gonge op 300m te laat sing met die ding is regtig nie n kuns nie.
338...op 300m? Kom nou jy kan beter as dit doen!

Ja, maar jy moet onthou my gonge is baie kleiner as joune

Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Sun Feb 14, 2016 9:08 am
by twinhunter
Ai manne,hoe lekker lag ek nou. Dit gebeur maar baie min dat een ou teenoor 'n ander ou sal erken dat syne baie kleiner is as die ander een sin!!!

Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Posted: Sun Feb 21, 2016 8:39 am
by Piet Breedt
Al waarmee n man spog dat syne kleiner is as n ander ou sin, is sy selfoon en sy groeperings