Page 1 of 1

Zeiss "FAKE" Scopes

Posted: Wed Jan 27, 2016 4:31 pm
by Sangoma (IAN)
Wees maar versigtig manne, daar is n klompie fake Zeiss scopes wat verkoop word op E-Bay.

Hierdie inligting kom van Zeiss se website af.


•GOLD Scope Carl Zeiss 3-9x40AOMC Multi-X HD Riflescope Sight Aipr quake-proof
•GOLD Scope Carl Zeiss 3-9x40 RED/GREEN Reticle Multi-X H Sight Aipr Quake-Proof
•Carl Zeiss Rifle Scope 3-12X50 RED/GREEN Reticle Multi-X H Sight Aipr Quake-P
•Carl Zeiss Rifle Scope 3-12X50AOMC Red/Green Telescope Sight Aipr quake-proof
•Zeiss Rifle Scope 4-16x50AOMC Illuminated RED/GREEN Reticle Multi-X H Sight
•Golden Carl Zeiss Rifle Scope 6-24x50AOMC Red/Green Telescope Sight USA New

Groete

Re: Zeiss "FAKE" Scopes

Posted: Thu Jan 28, 2016 7:45 am
by Carl
Ek het nou die ander dag hier 'n bargain Zeiss gekoop. Wonder of dit ook "Quake proof" is. Wat de m$@# is quake-proof?? :)

Re: Zeiss "FAKE" Scopes

Posted: Thu Jan 28, 2016 8:00 am
by Geno
RED/GREEN Reticle is 'n dead giveaway....

Re: Zeiss "FAKE" Scopes

Posted: Thu Jan 28, 2016 8:10 am
by Capt. Yoda
Geno wrote:RED/GREEN Reticle is 'n dead giveaway....

Ja nee as jy n Zeiss koop met een van daai Fanie Venter reticles kan jy maar weet jys in die 11.1.11

Re: Zeiss "FAKE" Scopes

Posted: Thu Jan 28, 2016 8:39 am
by Smitstertjies
Carl wrote:Ek het nou die ander dag hier 'n bargain Zeiss gekoop. Wonder of dit ook "Quake proof" is. Wat de m$@# is quake-proof?? :)
Sorry Carl, ek het vergeet om jou te se hy is nie Quake proof nie. My mistake. >:D >:D >:D

Skiet hom maar hier in SA, nie te veel aardbewings nie.

Re: Zeiss "FAKE" Scopes

Posted: Thu Jan 28, 2016 8:47 am
by Carl
Die Magalies berg reeks is een van die mees stabiele formasies omdat dit baie oud is = so ek is OK. Dis dalk net as ek vir Gawie gaan kuier - Tulbagh is naby en dinge bewe baie daar. ;)