Peregrine / Huntex Kaap Ghong Challenge
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:58 am
Peregrine gaan 'n Ghong Challenge by die Kaapse Huntex hou. 26 tot 28 Februarie 2016.
Jy skiet met eie geweer en Peregrine punte.
Amper R100 000 se pryse waarvan elke dag 'n geweer gewen kan word.
Vir die wat nog nie met Peregrine geskiet of geherlaai het nie bied Peregrine Maandag 1 Februarie @ 6:30 by Wildman Cape Gate 'n inligtings sessie aan. Hulle sal herlaai data gee en vrae beantwoord oor die punte wat hulle verskaf.