Page 1 of 1
Barnes Beskikbaarheid
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:48 am
by Swys14
Ek is seker nie die enigste man wat opsoek is na TTSX 165gr in 30cal nie...
Het enige iemand 'n idee wanneer ons dit op die rakke gaan sien?
Re: Barnes Beskikbaarheid
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:34 am
by tripodmvr
Ek het sover beter resultate met TSX as TTSX gehad. Is hulle nie miskien makliker om te kry nie. Ek weet S&O het in PTA.
Re: Barnes Beskikbaarheid
Posted: Wed Jan 27, 2016 12:27 pm
by Forester
Oom Marius, is dit in terme van akkuraatheid, doodmaak vermoƫ of albei?
Re: Barnes Beskikbaarheid
Posted: Wed Jan 27, 2016 12:51 pm
by tripodmvr
TSX gee genoeg akkuraatheid vir jagdoeleindes en die doodmaakvermoƫ is vir my beter. (Ek wil half se hy maak makliker oop)
Re: Barnes Beskikbaarheid
Posted: Wed Jan 27, 2016 12:58 pm
by Forester
Dankie Oom!
Re: Barnes Beskikbaarheid
Posted: Wed Jan 27, 2016 1:30 pm
by Swys14
My probleem is tyd. Ek het amper geen af tyd nie. My Barnes lading is reg so ook my verstellings so dis net van laai en skiet. So om nou lading ontwikkeling te doen is buite die kwessie. Laat weet maar as julle weet van 'n winkel met die bogenoemde koeels in voorraad...sal dit waardeer. Groete. F
Re: Barnes Beskikbaarheid
Posted: Thu Feb 04, 2016 4:10 pm
by Swys14
S&O het die bogenoemde koeels in gekry vir manne wat nog soek, ek het sommer opgestock vir die volgende paar jaar.
Re: Barnes Beskikbaarheid
Posted: Thu Feb 04, 2016 4:15 pm
by matewis
Wat vra hulle Swys?
Re: Barnes Beskikbaarheid
Posted: Thu Feb 04, 2016 4:20 pm
by Swys14
matewis wrote:Wat vra hulle Swys?
ek het nie nou die slippie voor my nie maar ek onthou net so oor die R13 per koeel...dink dit was R660/50.