Page 1 of 1
Self meng van meel.
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:18 am
by cobus s
Goeie More,
Ek wil graag hoor of iemand my kan help met n resep vir Suiwel17 tot Suiwel 21 meel ?
My pa melk en sal graag ons eie meel wil maak.
Met die kostes wat so opgaan wil ons kyk of ons nie n alternatief kan maak om in stal te gebruik.
hoor graag van julle.
Groete Cobus.
Re: Self meng van meel.
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:42 am
by FHM
Dis n interressante ding wat jy wil doen - kyk bietjie hierna ter inligting -
Suiwel HPK 40
http://www.telwiedre.co.za/documents/Suiwel-Pamflet.pdf
Jy mag ook die interressant vind indien nog nie raakgelees nie.
http://www.molatek.co.za/afrikaans/inde ... onsentraat
http://www.feedpro.co.za/wp-content/pro ... ge0025.swf
Sterkte!

Re: Self meng van meel.
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:47 am
by cobus s
Baie dankie Oom FHM
Re: Self meng van meel.
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:52 am
by FHM
cobus s wrote:Baie dankie Oom FHM
Plesier mater - as jy nie jou antwoord kry nie gaan lees hierso en vra die man.
Jy sal sien hy ken en dit wat hy nie weet nie word gewin by manne wat ken
http://landbou.com/vra-vir-faffa-indeks/beeste/suiwel/
Re: Self meng van meel.
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:43 am
by Baasvark
Watse rou materiaal het jul tot jul beskikking?
Re: Self meng van meel.
Posted: Wed Jan 27, 2016 12:08 pm
by cobus s
Hi baasvark,
My pa het lucerne,tef,mielie reste.
En kuilvoer (nie op oomblik dit is klaar)
Ons kan plant wat nodig is.
Hy boer naby Fochville.
Groete
Re: Self meng van meel.
Posted: Wed Jan 27, 2016 8:13 pm
by junglejulian
Cobus stuur n pm vir gideon01 hier op die forum.hy is by die vee/weidingkunde dept van die UFS se landbou fakulteit en behoort jou te kan help met planne
Re: Self meng van meel.
Posted: Wed Jan 27, 2016 8:40 pm
by cobus s
Baie dankie sal so maak