Page 1 of 1
.22 Hoenet ZKW 465
Posted: Tue Jan 26, 2016 6:28 pm
by belinda1966
Middag almal,
Hoop ek kan dit dupliseer!
45gr Sierra Hornet Punte
8.9gr S265(Batch 111-ou blik kruit)
TPL 45,25mm
Looplengte 23"
GEM SPOED:2377vt/s
13,0mm op 100m
8,9gr S265
TPL 45.45mm
Gem spoed:2395vt/s
16.0mm op 100m
9,2gr S265
TPL 45.25mm
Gem spoed:2449vt/s
19,0mm op 100m
Ek is baie tevrede
Groete
Philip
Re: .22 Hoenet ZKW 465
Posted: Wed Jan 27, 2016 9:47 am
by FHM
"HOENET" se jy...

Re: .22 Hoenet ZKW 465
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:09 am
by belinda1966
FHM wrote:"HOENET" se jy...

Sorry,ek dink darem sekere ouens sou weet dis Hornet,jammer FHM.Plaas dat jy se dis nie te bad nie.Ek is baie verbaas,nie gedink n Hornet is so akkuraat nie.Sal maar weer daardie ladings gaan probeer.
Groete
Philip
Re: .22 Hoenet ZKW 465
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:19 am
by Eugene
Phillip, 'n .22 Hornet is wat die engelse 'n "tack driver" noem. Ek het altyd met 45gr Sierra koeeltjies, 10,5gr S265 gelaai en al die groepe daarmee was onder 1/2 duim op 100m. Ek kan nie my TPL onthou nie, maar ek was ongelukkig beperk tot my magasyn.
Re: .22 Hoenet ZKW 465
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:32 am
by swc-tr
Stem saam, die Hornet kan baie akkuraat wees, maar dan moet die windjie nie roer nie.
Beperk ook maar die skote tot so 150m.
Geniet hom vir wat hy is.
Re: .22 Hoenet ZKW 465
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:42 am
by FHM
swc-tr wrote:Stem saam, die Hornet kan baie akkuraat wees, maar dan moet die windjie nie roer nie.
Beperk ook maar die skote tot so 150m.
Geniet hom vir wat hy is.
Hy is BAIE akkuraat met fabriekskoels / patrone / rondtes ook. n' Pel van my in Olifantshoek het een en hy het my baie op my neus laat kyk, ek met 303. As ek reg onthou het hy met Remington 45 gr fabrieks ammo geskiet. BOB's gelooi

Re: .22 Hoenet ZKW 465
Posted: Wed Jan 27, 2016 12:01 pm
by Eugene
swc-tr wrote:Stem saam, die Hornet kan baie akkuraat wees, maar dan moet die windjie nie roer nie.
Beperk ook maar die skote tot so 150m.
Geniet hom vir wat hy is.
Nee verseker. Hy werk baie lekker op daai afstande waar 'n .22LR nie kan bykom nie. Maar as die windjie bietjie waai.....