Page 1 of 1
Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 12:27 pm
by Arthur007
Hello aan almal.
So n bietjie van myself.
Ek is van Durban. Geniet die natuur en natuurlik vuurwapens en jag en herlaai.
Besit tans die volgende:
.22
.223Rem in n Brno ZZK 601
6.5 x 55 in CZ550
300WinMag in n Howa
9mm CZ75B
Stel belang om sommer net lekker te gesels met mense wat dieselfde waardes het en om meer te leer oor jag en gewere en herlaai.
Groete,
Arthur
Re: Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 1:06 pm
by tripodmvr
Welkom aan jou uit eThekwini. Ek is 'n boorling van Durban en het na skool noordwaarts getrek. Geniet die saamkuier.
Re: Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 1:10 pm
by Arthur007
Dankie Tripodmvr
Re: Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 1:31 pm
by Boesman10
Welkom van die Paarl af.
Re: Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 3:26 pm
by Reggie Gerber
Welcome Arthur
Re: Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 4:14 pm
by Arthur007
Dankie Boesman en Reggie
Re: Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 4:14 pm
by jamalley
Welkom vanuit die Oos Vrystaat
Re: Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 4:21 pm
by BeesBreet
Welkom Arthur, Ek is n klipgooi van jou af op Notties
Re: Hello van Durban
Posted: Tue Jan 26, 2016 4:25 pm
by Tienie
Arthur 007
Welkom
Hoop al daai gewere van jou is stainless steel. Ek was vir kersfees daar in schotsburgh (jou wereld) en tot my kluis sleutel het geroes..( daar gaan my voorneme vir n huisie by die see toe sommer by die venster uit.
Re: Hello van Durban
Posted: Wed Jan 27, 2016 9:08 am
by Arthur007
Baie dankie aan almal vir die vriendelike verwelkoming. Waardeer dit.
Ja Tienie, ons klimaat in Durban is nie baie geweer vriendelik nie.
Ek hou maar altyd die gewere goed geolie en sorg dat daar n de-humidifier in die kluis is.
Re: Hello van Durban
Posted: Wed Jan 27, 2016 12:15 pm
by theedge
Welkom maat weet jy gaan geniet
Re: Hello van Durban
Posted: Wed Jan 27, 2016 1:12 pm
by Arthur007
Baie dankie theedge. Ek geniet dit alreeds.