Komponent kenmerke
Posted: Tue Jan 26, 2016 8:41 am
Watse kenmerke kyk jul na as jul besluit op n aksie, kaliber, loop, profiel, sneller, kolf, doppe, koeels, teleskope, monteerstukke, lading en herlaaitoerusting? Ek weet die veld is wyd en dek amper die hele forum.
As ons so alles in een hofie kan bespreek kan dit handig wees vir die manne wat moet besluite neem oor n nuwe transaksie of 10. Deel ook die kenmerke wat jy in die wapenstelsel as geheel verlang.
As ons so alles in een hofie kan bespreek kan dit handig wees vir die manne wat moet besluite neem oor n nuwe transaksie of 10. Deel ook die kenmerke wat jy in die wapenstelsel as geheel verlang.