Page 1 of 1
Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:09 pm
by Beretta
Dag Manne
Ek sopas vir my dgter se vriend n 223 howa gekoop vir sy 21 ste verjaarsdag hy boer in die Ellisras omgewing.Die man gaan nie weet wat hom tref nie .Gaan vir hom n piksteeel in n geweer sak sit met die papiere in.Hy moet nou maar self reel vir die bevoegdeid en likens.Het sommer vir my n 204 Howa ook bestel.Ek is baie impressed met die geweer.Ek dink dit is n goeie koop wat dink julle
Groete
Beretta
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:14 pm
by Witpietskiet
Wat is oom se dogter se naam, ek wil ook graag haar vriend word.....
Spot sommer, die man gaan baie gelukkig wees. Ek is heel happy met my Howa 223.
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:17 pm
by Beretta
Witpietskiet
Thks jy se hy skiet mooi daardie 223
Beretta
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:19 pm
by Hein M.
Baretta
Klink of julle geld het

Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:21 pm
by BLOK
Ek verjaar ook een van die dae sal vir jou sommer een van my lee sakke suur
Blok
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:23 pm
by Jeagermeister
Sjoe Oom Beretta..
Oom nie nog dogters nie? Oom klink na 'n gawe aanstaande Skoonpa!! Het klaar 'n Howa 1500 in 243, so ek sal nie so swaar op die sak wees nie!! 8)
Sal net mooi na die dogter kyk.... Daai man kan nou lekker walk & stalk oefen met die piksteel solank!!!
Geluk en lekker Feesvier die naweek!
Jeagermeister
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:25 pm
by Beretta
Hein M
Nee ek het baie nodig maar nie seun om al die goed mee te deel nie skiet wel saam met my dogter.Maar jy weet goeie maniere en nederigheid het nie n prys nie.
Beretta
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:27 pm
by Beretta
Blok
Dit sal net n plesier wees om vir jou ook n piksteel te gee

Beretta
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:28 pm
by blaser
en waar gaan jy komponente kry vir die 204 in sa die doners verkoop die geweer maar het nie eers n cleanig rod of herlaai goed nie om nie te praat van punte of doppe nie
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:33 pm
by Beretta
Remington
Ek hoor daar is n baie goeie ou in Pretoria wat met graagte sal deel.Ek sal maar wat sy AR 15 nie like nie optel en gebruik.

Beretta
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:37 pm
by Witpietskiet
Beretta wrote:
Witpietskiet
Thks jy se hy skiet mooi daardie 223
Beretta
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=0
So skiet my Howa, FM het die foto vir my gepost.
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:41 pm
by Beretta
Witpietskiet
Bliksems dit is baie goed.Dit is n great groep daardie
Beretta
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:42 pm
by DWB
Hel, is dit nou dat Oom hom vra om met oom se dogter te trou

Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:44 pm
by Beretta
DWB
NEE ek hoop dit hou hom met die regte goed besig

Beretta
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 3:45 pm
by Witpietskiet
Beretta wrote:
Witpietskiet
Bliksems dit is baie goed.Dit is n great groep daardie
Beretta
Dankie, ek wens net ek kon homself so skiet. FM se broer het my ladings vir my geskiet en daai groep het hy geskiet.
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 7:44 pm
by Pvdw
Hi Beretta ek het laasweek 'n 223 HOWA by Camdix gekoop.(hou nie van die piksteel idee nie

)
Ek kan nie wag vir daai liksens nie. Moes eers laasweek my toegewyde kursus afhandel en het vandag finale papiere om te help met aansoek by SAJWV gaan optel. Handig seker Dinsdag of Woensdag in
Lyk my ons kan 'n HOWA klub hier begin so op die "side line"
Peet
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 7:59 pm
by Armand Steenkamp
Pvdw. Daai howa klub ding kan werk jong! Wens ek kon my papiere ok so gou kry

My varmintertjie wag vir my! Ek sukker klaar met vrouvang lyk my ek gan nog meer sukkel met liksens vang!!
Groetnis!
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Jun 15, 2011 9:49 pm
by Monrique (SJ)
Armand
Ek kan maar eers daai roertjie van jou gaan optel en solank haar streel n bietjie!

EK gee glad nie om nie.....
Groetnis
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Thu Jun 16, 2011 8:52 am
by Armand Steenkamp
Hahahaha mos nou net so goed jy se jy wil my girl gan optel en haar so bietjie streel!
Groetnis
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Thu Jun 16, 2011 10:17 am
by baboonstalker
As ek 'n dogter gehad het en die manne begin kuier sal ek ook nog 'n roer koop, ek mag dalk selfs die k?rel se naam daarop skryf, maar hy sal langs MY bedkassie staan as hy haar die aand uitvat!
Mooi gebaar daardie Beretta, Ek is seker die k?rel sal jou dogter mooi oppas.
P
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Oct 19, 2011 8:28 pm
by Monrique (SJ)
Ek sien dat die pryse op hierdie outjies so bietjie gestyg het na R5600 in die nuutste Magnum.
Groetnis
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Oct 19, 2011 8:41 pm
by Pvdw
Kan amper nie glo ek net noudie dag hier gepost dat ek liksens aansoek gaan ingee.
Lisensie reeds goedgekeur, kaartjie is gedruk en is oppad na die stasie

. Kan nie wag nie.
SJ ej het R4900 betaal in Junie, lyk my ek was net betyds.
Peet
Re: Howa 223 mod 1500
Posted: Wed Oct 19, 2011 8:43 pm
by Monrique (SJ)
Peet
Jy moet daai roer geniet maat. Maak mooi met hom.
Groetnis